Kovsies eis oor vals rasse-beskuldigings

Die Universiteit van die Vrystaat is bewus daarvan dat twee voormalige Kovsie-studente wat geskors is weens hul betrokkenheid by ‘n beweerde rassekwessie nou ‘n skadevergoedingseis teen die UV en sy rektor Jonathan Jansen gaan instel.

Die UV se Lacea Loader … Lees verder

Swart polisie in Randburg aangekla van aanranding op epileptiese Afrikanervrou

Die Randburgse polisie het Lana Stander, ‘n epilepsielyer, in hegtenis geneem en haar geslaan en selfs aanhou slaan nadat sy haar bewussyn verloor het. Die staat beweer dat Stander onder die invloed van drank bestuur het, maar sy het mediese … Lees verder

Swart bediende wat wit baba aanrand kry borg

‘n Video waarin ‘n swart bediende ‘n baba van sewe maande afgeknou en aangerand het, is binne enkele dae reeds deur meer as 50,000 mense te siene gekry.

Annami Linde van Welkom het ‘n bediende op 1 Desember verlede jaar … Lees verder

Skole: Aanranding, seksuele teistering, patetiese wiskunde

Aanranding en seksuele teistering vier hoogty in Suid-Afrikaanse skole en slegs 3% van Gr 9 leerlinge kry 50% vir Wiskunde volgens die Jaarlikse Nasionale Asseseringsverslag, ANA.

Die Suid-Afrikaanse Raad van Opvoedkundiges sê 346 klagtes is sedert April vanjaar teen onderwysers … Lees verder

Jong ma ernstig deur G4S-wag aangerand

’n Ma van twee jong kinders moes weens angs gehospitaliseer­ word ná sy verlede week na bewering voor FNB se tak in Windhoek-Wes­ deur ’n sekuriteitswag van G4S aangerand is.

Me. Esté Swarts (35) het gister aan Republikein vertel sy … Lees verder

EFF ontken aanranding, vuurwapen by Malema

Julius Malema, leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters (EFF), het nie ʼn veiligheidswag aangerand of ʼn vuurwapen op hom gerig nie, het die party Maandag gesê.

Mbuyiseni Ndlozi, woordvoerder van die EFF, het gesê die openbare mening het Malema egter reeds … Lees verder

Klagtes van intimidasie, ontvoering, aanranding teen Thandi Modise

Aanklagte van intimidasie, aanranding en ontvoering is ingedien teen twee mense op die plaas van die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies, Thandi Modise, het RSG berig.

Die uitvoerende direkteur van die Nasionale Dierebeskermingsvereniging, Marcelle Meredith sê die aanklagte … Lees verder

Twee wit polisiebeamptes vas vir aanranding

kaapnigerieTwee wit polisiebeamptes is afgeneem waar hulle ‘n ongewapende swart Nigeriese man in ‘n Kaapstadse straat in hegtenis neem, het die polisiewaghond Opod Saterdag gesê.

Die Onafhanklike Polisiedirektoraat (Opod) het gesê die beamptes, tussen die ouderdomme van 42 en 45 … Lees verder

Malema rand wit bestuurder aan, geen klag

malema3Julius Malema het na bewering ‘n wit man aangerand wat getoet het oor die EFF-leier se padgedrag.

Die klaer het nou die saak teruggetrek. Dit is nie bekend of hy deur die polisie geïntimideer is nie.

Die padwoedevoorval het Dinsdag … Lees verder

Juju ondersoek oor padwoede-voorval

effjujuDie leier van die Ekonomiese Vryheidsvegters, Julius Malema en drie ander mans word ondersoek in verband met ‘n beweerde voorval van padwoede in Polokwane, het RSG berig.

‘n Limpopo polisiewoordvoerder, Hangwani Mulaudzi sê ‘n 22-jarige motoris beweer dat Malema en … Lees verder

DA-lid rand wit raadslid aan oor ‘rassisme’

’n Stadsraadsvergadering van die Stellenbosch-munisipaliteit het Woensdag in geweld ontaard toe ’n swart DA-raadslid ’n wit opposisielid met die vuis geslaan het.

Die voorval is deur die stadsraad in ’n verklaring bevestig, het Beeld berig.

Nyaniso Jindela (DA) het André … Lees verder