Rasse stam van verskillende ape af

Akhil Bakshi, met die ondersteuning van Indié se eerste minister, beweer dat Negroïdes, Kaukasiërs en Mognoloïdes nie net aparte rasse verteenwoordig nie, maar aparte spesies van verskillende kontinente.

Bakshi het die Gondwanaland-ekspedisie van Indië na Suid-Afrika in 2006 gelei.

Professor

Lees verder

‘n Ysvrye Noordpool?

Soos wat storms oor Alaska se Beaufort-see warm lug in die poolstreek begin intrek, toon satellietbeelde dat ysspitse vinniger as ooit tevore begin disintegreer.

Verlede jaar het meer as 'n miljoen vierkante kilometer gedurende die somer as gevolg van aardverwarming

Wetenskaplikes vol vertroue dat hulle aardbewings kan voorspel

Navorsers wat die berugte San Andreas-foutlyn, wat aardbewings veroorsaak in Kalifornië, bestudeer, het veranderinge in die drukking op rotse ure voor twee klein skuddings in die gebied waargeneem.

Hulle het hulle bevindinge in Nature-tydskrif beskryf.

Hulle waarnemings is gedoen … Lees verder

Die einde van die elektriese koord

Sukses is onlangs behaal deur die gebruik van 2 koperspoele. Die een is 0.6 meter in diameter en hang van ʼn plafon. ʼn Soortgelyke koperspoel word met ʼn gloeilamp onderaan, 2.1 meter verder weg aan die plafon gehang.

Daarna word Lees verder

Ruimtetuig land in poolgebied op Mars

Wetenskaplikes kon vir die eerste keer beelde van die rooi planeet se noordelike gebiede beskou. Die landskap is soortgelyk aan die permamente-ysgebiede op aarde, met geometriese patrone wat deur die vries en ontdooi van grondys veroorsaak word.

Phoenix het op