Rafael Nadal wen Franse Ope

Slegs in die  tweede stel het dit vir 'n oomblik gelyk asof Federer kon herstel toe hy byna op Nadal se afslaan deurgebreek het met die telling 3 elk, maar die Spanjaard het hom nie van stryk laat bring … Lees verder

Roger Federer dring deur tot halfeindronde van Franse Ope

Federer, wat eerste gekeur is vir die toernooi, het die Chileen Fernando Gonzalez met 2-6, 6-2, 6-3 en 6-4 geklop.

Federer speel Vrydag teen Gael Monfils van Frankryk. Die ander halfeindstryd sal tussen Rafael Nadal van Spanje en Novak Djokovic … Lees verder

Sharapowa verloor in Franse Ope

In die mansenkelspel het Roger Federer die plaaslike Franse aanspraakmaker Julien Benneteau met 6-4 7-5 7-5 pawiljoen toe gestuur en sodoende vir die vierde agtereenvolgende jaar tot die kwarteindronde deurgedring.

In die vrouespel, het Safina op 'n stadium toe sy … Lees verder

Sharapova weer nommer een

Sharapova, tans die wêreld se nommer twee speler, sal die eerste plek nou vir die vierde keer beklee. Die Belg, Henin, het 117 weke in totaal in die eerste plek deurgebring, 'n uitsonderlike prestasie en eenwat net ses vroue nog … Lees verder