Immelman soek weer ‘n wen in Nedbankuitdaagtoernooi

Immelman (28) het die 2007-wedstryd gewen nadat hy 'n laat uitnodiging ontvang het.

Maar minder as twee weke later moes hy onttrek aan die Suid-Afrikaanse-opetoernooi weens 'n nie-kwaadaardige longgewas wat sjirurgies verwyder moes word.

Vier maande later het hy Tiger Lees verder

Slegte weer kan Ernie se gholf aanhelp

Heelwat reën en winderige toestande kan 'n voordeel wees, volgens Els wat die gunsteling is.

Els sê hy het al in allerlei weerstoestande in Brittanje gespeel en hy ken dit goed.

Hy sê die werklike sleutel tot oorwinning is die … Lees verder

Els in Skotse Ope

Els het 'n op-en-af jaar gehad met 'n oorwinning in die Amerikaanse PGA-reeks maar ook met vyf keer wat hy die afsnypunt gemis het.

Een daarvan was by die Amerikaanse Meesters-toernooi.

Die "Big Easy", soos hy ook bekend staan, sê … Lees verder

Tiger Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie ondergaan

Woods sal rekonstruktiewe sjirurgie aan sy linker- agterste knieligament ontvang.

Die nuus kom twee dae nadat Woods Rocco Mediate in 'n opwindende VSA Ope-eindronde verslaan het.

Dit was Woods se veertiende belangrike kampioenskapstitel.

Dokters het Woods verseker dat die stresfrakture

Lees verder

Kenny Perry wen Jack Nicklaus-herdenkingstoernooi

In sy laaste rondte gister het Perry 'n 69 aangeteken wat drie onder die baansyfer is. Die ander spelers was besig om foute te maak en sodoende het Perry daarin geslaag om die voortou te neem. Sy finale telling oor … Lees verder

Onbekende Australi?r loop voor in Gedenktoernooi

Daar is vier Suid-Afrikaanse spelers in die toernooi, waaronder die Afrikanersterre Ernie Els en Trevor Immelman. Immelman is sewe houe agter die voorloper op 72 en Els net agter hom op 73.

Ander spelers wat goed vertoon, is die Amerikaanse … Lees verder

Ernie bevestig deelname aan Jack Nicklaus-toernooi

Volgens 'n verklaring op Els se webtuiste, sou hy aanvanklik die naweek vry gewees het, maar hy is gretig om deel te neem en het daarom besluit om in die toernooi te speel. Volgens hom is dit een van sy … Lees verder

Hennie Otto wen Italiaanse Ope

Die Suid-Afrikaner het 'n indrukwekkende vier voeltjies by die Castello di Tolcinasco Gholf- en Landgoedklub geslaan.

Die kampioen was oorstelp met sy sege. Otto sê hy het die afgelope tyd baie hard op sy setwerk gekonsentreer en het nog nooit

Ernie Elsuitnodingstoernooi gekanselleer

Veral die SAL-Ope kampioenskap wat op 21 Desember klaarmaak, het 'n probleem geskep. Daar is egter planne om 'n eendagfondsinsamelingstoernooi op die Maandag net na die SA Opekampioenskap te hou.

Die byeenkoms sal ten gunste van die Ernie Els en … Lees verder