Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder

Brief: Plaasmoorde: Ons is op ons eie

Oor die afgelope 20 jaar is veels te veel landbouers op plase en kleinhoewes in SA aangeval en wreedaardig vermoor. Oor dieselfde tydperk is baie beloftes oor hulle beveiliging gemaak, strategiese beplanningsessies en dinkskrums is gehou. Baie nuwe ministers en … Lees verder

Brief: Die krisisvergadering by Jacaranda FM

Kevin Fine, ruggraatlose stasiebestuurder: “Wat gaan ons aan die situasie doen, mense?”

Tumi Morake, “komediant”, professionele slagoffer en voltydse viswyf: “Watter situasie?”

KF: “Um, jy weet, Tumi, jou, um, uitlatings op die lug gister…..”

TM: “Wat bedoel jy, uitlatings? My … Lees verder

Brief: Danny Titus moet kortgevat word

Danny Titus, die ATKV se uitvoerende direkteur: kultuur, diskrediteer in sy amptelike hoedanigheid reeds jare lank blankes, veral Afrikaners, en Standaardafrikaans. In sy jongste skrywe loof hy onlangse byeenkomste waar die rol van bruin mense in Afrikaans erg oordryf word … Lees verder

Brief: Die rolprent Krotoa ontlok anti-blank- en pro-Khoi-Khoin-reaksies

Krotoa of Eva (1643-1674) was ‘n Khoi-Khoin-bediende in Jan van Riebeeck se huishouding. Sy het met Pieter van Meerhof getrou en drie kinders by hom gehad. Een van hierdie kinders was Pieternella, wat met Daniel Zaaijman getrou het. Sedert die … Lees verder

Brief: Brackenfell se Anchen — Suid-Afrika se eie Rotherham?

In die jare negentig het ‘n skandaal losgebars in die Britse dorp Rotherham, toe ‘n bende immigrante uit Pakistan jong, blanke meisies begin teiken het en seksueel misbruik het. Alhoewel die polisie en die munisipale owerhede vir tien jaar lank … Lees verder

Brief: WAT se Willem Botha ook skuldig aan kruipsug

Willem Botha, die hoofredakteur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT), het pas op LitNet (16 Augustus) kommentaar gelewer. Dit was na aanleiding van Afrikaansdag wat op 14 Augustus gevier is – die dag in 1875 waarop die Genootskap … Lees verder

Brief: Cor Ehlers antwoord liberaal-marxis Christi van der Westhuizen

Die feminis en liberaal-marxis, Christi van der Westhuizen, het onlangs kritiek op Helen Zille se twiets oor kolonialisme op die linkse webblad Netwerk24 gelewer. Sy meen dat kolonialisme en “liberalisme” (waaronder sy liberalisme sónder ‘n marxistiese sous verstaan) nog altyd … Lees verder

Brief: Het Afrikaans ‘n kat se kans op oorlewing?

Ek wil die soeklig laat val op persone en instansies wat veronderstel is om hulle vir die bevordering en oorlewing van Afrikaans te beywer maar skromelik versuim om dit te doen.

Op 13 November is ‘n brief van my onder … Lees verder