De Klerk en verraaiers moet wortel en tak uitgeroei word

FW de Klerk en sy helpers het nie net ’n mantel, silwer en ’n goudstaaf gesteel nie.  Die De Klerk-bende staan skuldig aan verraad teenoor ’n hele volk; skuldig aan bedrog om die burgers van Suid-Afrika te laat glo dat … Lees verder

Polisie en howe bied SA publiek nie meer beskerming

Om te verstaan waarom ons geen hulp van die polisie kan verwag nie, hoef mens net na ’n paar feite te kyk. Behalwe die 2 535 vakante poste wat in die jaar 2000 in die SAPS ontstaan het en steeds Lees verder

Die grootste Afrikanertaak ooit

As ons dalk dink dat hierdie misleidende statistiek aan ons voorgehou word omdat die ANC hierdie keer nie sommetjies kán maak nie, sit ons die pot ver mis. Hulle berekeninge is lank gelede met deurdagtheid gedoen en hulle somtotaal is Lees verder

Blanke skuldgevoel word gemanipuleer

Omdat dit eerstens deur middel van ‘regstellende aksie’ geloods word teen die blanke man, die tradisionele broodwinner en hoof van die huis, word die gesin –  die kern en voortbestaan van ’n volk – lamgelê. Indien die man se selfrespek Lees verder

Suid-Afrika se ?swaard, hongersnood en pes?

Suid-Afrika kan binnekort aan hierdie beskrywing voldoen: ’n eens Eerstewêreldland, omgedolwe in ’n misdaadmekka waar dood meer volop is as voedsel; waar die korrupsie van die ANC lei tot chaotiese opstand en produksiestilstand as gevolg van slepende landswye stakings. Voorwaar Lees verder

FIFA-jakkalse verniel SA se wingerd

Eers moes die tekort aan vaardigheid vir die Gautreinprojek aangespreek word deur dit vir 39 Suid-Afrikaners wat geëmigreer het, die moeite werd te maak om terug te keer hiervoor. Hierdie siviele ingenieurs, kwaliteitsinspekteurs en konstruksievoormanne is reeds besig met hulle … Lees verder

Suid-Afrika weer by Derdepoort

Om die Transvaalse noordwestelike grens langs die distrikte Rustenburg en Marico behoorlik teen ’n vyandelike aanval te beskerm, is daar op 9 Oktober 1899 ’n sterk afdeling Rustenburgers onder bevel van kommandant Casper du Plessis te Derdepoort gestasioneer. Tot 25 Lees verder