Voorwaardes vir oorlewing

survivalDeur Johann Theron

Die Suid-Afrikaanse debat poog om die algemene gesprek te bevorder, om sodoende die land self te verbeter. Suid-Afrika is moontlik ‘n organisasie, waarvan afgelei word dat gewone organisatoriese verbeteringstegnieke aangewend kan word soos byvoorbeeld:

1.       Leiding of … Lees verder

Afrikanerraadsamestelling

Die prooistatus is reeds in volle swang en loopbaandeskundiges doen steeds aanbevelings aan internasionale instansies om kreatiewe personeel in SA te werf. Die resultaat is reeds verby die magiese omkeerpunt soos gesien in emigrasie van ongeveer ’n miljoen geskoolde Afrikaners.… Lees verder

Die ideale w?reld

Maar natuurlik moet hulle verstaan hoe dit alles werk, so hulle sal gedurende hulle wilde stadium (tussen 20 en 30), van allerlei „gebruike“ leer soos verkeersreëls, bestuurslisensies, regeringsvlakke, landsgrense, tradisies, genetiese veranderinge, sosiale siklusse en natuurlik, organisasies.

Om die waarheid

Lees verder

Onderhandeling: die Afrikamanier

Joe Slovo se vrou se dood was dus eintlik te danke aan sy eie gedrag en lewenstrategie. Maar wat hom interessant maak, is dat hy nie net blank was en 'n blanke vrou gehad het nie (net soos die oorbodige … Lees verder

Verraad en die Rooivalk-helikopter

In werksverband is lojaliteit aan die baas of selfs maatskappyvisie nogal belangrik, maar as dit 'n staatsinstelling is, moet mens dan eintlik ook lojaal wees teenoor die eienaar of staatsgesag.

Aan die ander kant is 'n land verdeel in belangegroepe

ANC se einde in sig

Sy nederigheid was egter van korte duur en soos sy volgelinge gewaarsku het, het hy toe teruggebaklei op die enigste manier wat hy ken: onderduimse manipulering. Soos in Freek Robinson se TV-program is duidelik voorspel dat Mbeki nou eindelaas nederig

Eskom se idio(tiese)-sosiologie

Dit word dus daagliks duideliker dat om in SA te bly, 'n sekere emosionele en mededingende balans gaan verg. Hierdie balans kan met die volgende voorbeeld verduidelik word:

Sedert die elektrisiteitskrisis in SA, het die volgende langsamerhand na vore gekom:

Is Besigheid teen Misdaad nog relevant?

Volgens die BAC se jaarverslae van 2005 en 2006 het Mandela se versoek dat besigheid die staat se pogings teen misdaad moet ondersteun, tot die volgende doelwitte gelei:

1.Die vestiging van anti-misdaadvaardighede in regeringsgeledere
2.Die aanvoer van aksies teen misdaad … Lees verder

Die Rooivalk se nalatenskap

Deel van hierdie dryf was die Rooivalk wat ten doel gehad het om T72-tenks te vernietig. Maar net soos met die Amerikaanse Vlootsoldate se Osprey V-22 was daar nie ‘n ander bruikbare produk nie, ook nie ‘n organisasie wat so Lees verder