Besige aardbewingjaar – word hulle meer en erger?

Christchurch-aardbewingWord aardbewings al hoe meer? Indien wel, hoekom?

Die aardbewing van magnitude 7 wat Nieu-Seeland se tweede grootste stad, Christcgurch op 3 September 2010 geskud het, het immers in dieselfde jaar voorgekom as wat Haïti se hoofstad deur ongeveer net … Lees verder

Om suinig te wees het soms sy voordele…

Ek het onlangs gesukkel om my selfoon se battery te herlaai. Ek het verskillende herlaaiers probeer, maar die herlaaiproses wou net nie begin nie. Nou ja, dit kon seker wees dat die battery genoeg gehad het, nadat ek ʼn paar … Lees verder

Woods-skandaal ‘n meevaller vir internetpublikasies

Soos enige ordentlike skandaal wat ‘n gevierde persoon betrek, het die Tiger Woods-drama ‘n skerp styging in verkeer na webwerwe wat besonderhede van sy motorbotsing en buite-egtelike verhoudinge aangebied het, veroorsaak. Die styging sal egter waarskynlik kortstondig wees, namate die … Lees verder

Wat gebeur met jou vulllis?

Wat gebeur met daardie koffiehouertjie, weggooi-skeerlemmetjie of ou televisiestel wanneer dit uitgegooi word?

MIT-navorsers gebruik ‘n elektroniese opspoortoestel, omtrent so groot soos ‘n vuurhoutjiedosie, om ongeveer 3000 van Seattle se rommelstukke te merk sodat hulle mense aan die dink kan

Lees verder

Gesinsbeplanning sal kweekhuisgasse aansienlik verminder

Elke R80 wat oor die volgende vier dekades op gesinsbeplanning bestee word, sal kweekhuisgasse met meer as 'n ton verminder, terwyl dit ten minste R400 sal kos om lae koolstof tegnologie te ontwikkel om dieselfde resultate te kry, het navorsing

Lees verder