Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.
Ten spyte van die feit … Lees verder
Nuus oor die wêreld buite Suider-Afrika
Drie Duitse tieners is voor ‘n aankomende trein ingestamp op die Nürenburgstasie. Twee van hulle is deur die trein omgery en is op slag dood. Die beweerde moordenaars is twee ouer tieners wat Moslem-migrante is.
Ten spyte van die feit … Lees verder
Matteo Salvini, minister van binnelandse sake van Italië, het gister gesê hy sal nie meer die binnekoms van migrante in Italië magtig nie, ondanks ‘n EU-ooreenkoms om dit tussen lidlande te deel.
“Ek sal nie immigrante wat aankom, magtig nie,” … Lees verder
Twee Skandinawiese stappers, Maren Ueland en Louisa Vesterager Jespersen, is in ‘n gewilde toeristebestemming in Marokko onthoof. Ten minste een het haar teen “Islamofobie” uitgespreek voordat sy haar ontydige dood ontmoet het.
‘n Video het sedertdien aanlyn verskyn met die … Lees verder
Die vetsugsyfer in die Verenigde State het vanjaar die hoogste vlak ooit bereik, volgens die Verenigde Gesondheidstigting se 2018-verslag, terwyl ‘n onrusbarende toename in die misbruik van voorskrif-tipe psigoterapeutiese middels insgelyks opgemerk is.
Vetsug is ‘n toonaangewende bydraer tot kardiovaskulêre … Lees verder
Die liberale media in sowel die VSA as Suid-Afrika is boos omdat president Donald Trump ‘n oud-Suid-Afrikaanse vrou, Lana Marks, as Amerikaanse ambassadrise in Pretoria aangestel het. Marks is boonop ‘n blanke en ‘n entrepreneur en wat tot dusver ‘n … Lees verder
Ná haar besoek aan Suid-Afrika, het die bekende Europarlementslid, Janice Atkinson, die situasie in ons getipeer as “die reënboognasie wat in bloedige chaos verval”. Sy het in Kaapstad met verteenwoordigers van die Vryheidsfront Plus en TLU SA samesprekings gevoer.
Volgens … Lees verder
Lauren Southern, die Kanadese YouTube-ster en aktivis — ook teen plaasmoorde in Suid-Afrika — het so pas in Australië aangekom met ‘n T-hemp aan waarop staan: “It’s OK to be white.”
Die 23-jarige YouTube-aanbiedster onderneem tans saam met Stefan Molyneux … Lees verder
Danksy dr. Dan Roodt van PRAAG se pas afgelope besoek aan Pole, gaan die geweld teen Afrikanerboere, asook die kommunistiese onteiening van hul eiendom, binne enkele dae in die Poolse parlement, die Sejm, bespreek word. Die leier van PRAAG (Pro-Afrikaanse … Lees verder
Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in Adelaide, Australië gehou. Dit het dr. Dan Roodt van PRAAG genoop om … Lees verder
Meer as 3000 Australiërs en oud-Suid-Afrikaners het volgens ooggetuies opgedaag by die betoging in Perth teen plaasmoorde en blanke volksmoord in Suid-Afrika. Die Australiese videowoernaler Avi Yemini, wat een van die sprekers by die betoging was, het groot applous ontvang … Lees verder
Die hoof van die Europese Unie in Suid-Afrika, Marcus Cornaro, het besoek afgelê by die terroris en oud-regter, Albie Sachs in die miljoenêrswoonbuurt Clifton, te Kaapstad. Cornaro is ‘n linkse Oostenryker wat voorheen betrokke was by die organisering van sanksies … Lees verder
Die globale Sweedse klerewinkel H&M het om verskoning gevra vir die foto van ‘n swart kind met ‘n kappiehemp waarop staan, “oulikste apie in die oerwoud” (coolest monkey in the jungle op Engels).
Aanlynbeelde van die swart kin in … Lees verder
Die Kreuzweise, ‘n linkse kroeg in die Konrad-Adenauer-Allee in Augsburg, het al meermale probleme met ‘n groep gaste uit Afrika ervaar. Daarom het die kroeg nou besluit om alle swartes op die perseel te verbied.
Tatjana Dogan, die kroegeienares, is … Lees verder
‘n Kragtige simbool van die Britse monargie se verbintenis tot rasse-integrasie en multikulturalisme, is die aangekondigde verlowing van prins Harry en die gemengde-ras Amerikaanse aktrise Meghan Markle.
Markle se ma, Doria Ragland, is ‘n Afro-Amerikaner, ‘n eerste vir ‘n Britse … Lees verder