Twee minute oor twaalf: ?n Boer in die vreemde

Johann Rossouw het onlangs in sy By-rubriek ’n akkurate analise gegee, waarin hy verduidelik dat die Afrikaner se verlies aan identiteit en gebrekkige aanhang van die huidige bestel se simbole die gevolg daarvan is dat hulle in der mate Lees verder

Een minuut oor twaalf

Hulle het my konstante gesanik oor Australië maar as die kinderlike obsessie van ’n 14-jarige gesien. Ek is uiteindelik gepaai met ’n pragtige panoramiese prent van die Sydney-operahuis wat in my kamer opgehang is. Dit was egter net olie op Lees verder

Zuma-Mbeki-tweestryd kan tot konflik lei

Om die waarheid te sê, kan die een nie bekostig dat die ander wen nie.  Behalwe dat Zuma deur ’n magsbeheptheid (in Afrikatradisie) aangespoor word, sien hy homself as die regmatige en natuurlike opvolger as ANC- en landspresident. Boonop is Lees verder

Vlae skep grense

Met my besoeke aan Europa het ek opgelet hoe trots daardie volke op hul vlae is. Wat my veral deesdae opval, is hoe daardie trotste van trotse nasies, die Amerikaners, by amper elke huis hul vlag vertoon.

Meer onlangs het Lees verder

Lynnwood wys stedelikes h?t ruggraat

Soos in ’n vorige skrywe, is dit my mening dat landelike Afrikaners oor ’n beter sin van gemeenskap as stedelikes beskik. Ook hul grondeienaarskap, wat nou bedreig word, maak dat Boere ’n besonderse realiteit het wat daadwerklike handeling gaan vereis. Lees verder

Bantoe-bewind moet onmiddellik eindig!

Teen hierdie agtergrond kon ek met ’n redelike gevoel van tevredenheid aan myself erken dat daar gelukkig darem heelwat Afrikaners is wat so siek en sat vir die NSA is dat geen hoeveelheid kitsch silwer bekers hulle hoop vir die Lees verder

Boere moet die volk red

Hierdie situasie sowel as die gepaardgaande internasionalisering van meestal hierdie groep stedelike Afrikaners het daartoe gelei dat baie van daardies wat nie reeds die land verlaat het nie „na binne geëmigreer“ het. Diesulkes wat nog probeer om hul Afrikaneridentiteit in Lees verder

Boere is nou by keerpunt

Wat net soveel indien nie meer kommer as die intimidasie van die opposisie in die parlementêre poppekas ontstel, is dit wat in die daaropvolgende week gebeur het. Verlede week het die ANC-mister van landbou en grondsake, asook haar Afrikaner-meeloper Dirk Lees verder

SA se nuwe tydvak van verdrukking

Twee dinge het egter oor die afgelope enkele dae gewys dat  ons waarskynlik ’n nuwe fase van demokratiese aftakeling binnegaan. Die een is die skorsing van mnr. Mike Waters verlede week oor sy ‚“ongemaklike" vrae rakende die onbekwame minister van Lees verder

As Afrikaners die Estlandse Russe sou naboots

Hoewel die Russe in Estland nie naastenby onder dieselfde mate van verguising gebuk gaan as wat die Bantoebewind in Suid-Afrika teen die Afrikaner voer nie het die Russiese minderheid onmiddellik en millitant gereageer. Bo en behalwe opstande was die mees

Lees verder

‘Tshwane’ is tamatsj en patatsj

Dat Afrikaners vir die Portugese lieplappers van Angola en Mosambiek ‘n reddingsboei gegooi het en  dat ons ‘n ooglopende agterlike nasie as ons gelykes aanvaar het, het die Porra geensins  met dankbaarheid gevul nie. Met sy ongedissiplineerde en temperamentele Latyns-katolieke Lees verder

Zim kan SA dramaties be?nvloed

Ek is bevrees dat dit ons paadjie vorentoe in meer as een opsig uitstippel. Geruime tyd het ek reeds die gevoel dat Zimbabwe die bepalende faktor vir die stabilitiet van SA gaan wees en dat dit in alle waarskynlikheid die … Lees verder

Kragte dreig om SA Staat te vernietig

Zille wat nie die rassedinamika van SA politiek verstaan nie, sukkel skynbaar nie om die ANC se interne politiek te verstaan nie. Dit is waarskynlik omdat sy ‘n ideologiese sielsgenoot van veral die sosialistiese faksie in die ANC alliansie is.Lees verder