Rolprente: Terugkeer van die Afrikaner – ‘n land wag

Family Incredible

NUUT!
NUUT!

In 2004, so half per ongeluk, praat Hollywood onverwags die waarheid, en dit, as’t ware deur die mond van die suigeling. The Incredibles was ‘n animasiefilm opgekook volgens die hiper-suksesvolle Pixar-resep van kleurvolheid, humor, spanning, hope aksie en boegwye … Lees verder