Met komplimente van die ‘Vrye Mense’

Nico Smith se verwysing na Algerië in sy onlangse pleidooi dat Afrikaners hulle oorgawe moet verdiep tot verdwyning soos die Franse koloniste kwansuis sou gedoen het, is onbeholpe om die minste te sê. Dit spreek van ‘n onkunde oor die … Lees verder

Europa gaan rassepolitiek tegemoet

Wat Portugal betref, is Hammerskinleier Mario Machado, Vrydag tot 4 jaar en 10 maande gevangenisstraf gevonnis op aanklagte van diskriminasie, onwettige wapenbesit, dreigemente en geweld. Ses ander lede moet ook tronkstraf uitdien en 17 is opgeskorte vonnisse opgelê, 7 beboet … Lees verder

Watter regstelsel, Zapiro?

Die gekrenkte melodrama wat die voorstelling omgeef maak dit klaarblyklik moeilik vir sommiges om die opsetlik verkeerde voorstelling te oorweeg te oordeel aan die talle Facebook- en blokinskrywings om Zapiro te ondersteun.

Die onjuiste voorstelling lyk min of meer só:

Lees verder

Die Kaukasus, energiebrandpunt

Die huidige brandpunt is natuurlik Suid-Ossetië waar Georgiese en Russiese troepe mekaar die stryd aangesê het. Suid-Ossetië lê aan die suidekant van die Kaukasusgebergte in Georgië, terwyl Noord-Ossetië in Rusland geleë is.

'n Dag voor die Spele, op 7 Augustus,

‘Die Merkel-koste’

Of ten minste is dit die mening van Eberhard Sandschneider, navorsingshoof van die Duitse Raad vir Buitelandse Aangeleenthede. Hy meen dat Merkel veral te blameer is vir die moeilike verhoudinge met Rusland enersyds en China andersyds. Merkel se ondersteuners meen … Lees verder