Voedsel en voeding

Daar is gerugte van onluste in die Fillipyne, in Indonesië, in Peru en in Sri Lanka.

Die rede vir al die onluste? Rys.

Niemand is seker oor wat besig is om verkeerd te loop nie. Die droogte in Australië word

Lees verder

Zimbabwe en Suid-Afrika: ‘n Vergelyking

Weerstand van Roy Welensky (die wit koloniale Engelse leier in Zambië) ten spyt, het swart nasionalistiese aktiwiteite momentum gekry, en na dikwels bloedige gevegte tussen Kenneth Kaunda se United National Independence Party en NKumbula se African National Congress, het Kaunda … Lees verder

Op pad na die Olduvaikloof

Westerse denke is dus gebaseer op die idee van vooruitgang, vanaf ‘n primitiewe oorspring tot by mense in die ruimte, met hartoorplantings, selfone en hoë kwaliteit, goedkoop kos wat maklik geproduseer word.
Onderliggend aan dié denke is elektrisiteit, of ten … Lees verder

Malthussiese katastrofes

Snelle bevolkingsgroei het vanaf 1980 die politiek van Suid-Afrika radikaal verander. Die meeste mense besef glad nie hoe ʼn eksponensiële toename in bevolking werk nie. Daarom, kom ons veronderstel die volgende:  Neem ʼn leë bottel, en laat ʼn paar bakterieë … Lees verder

Jacob Zuma: die trein het reeds vertrek

Op soortgelyke wyse was dit ook Xhosas wat geweldig persoonlike finansieel voordeel getrek het uit die koöptering van die ANC se leierskap na 1994 deur die voormalige wit Suid-Afrikaanse sake-establishment.  Kitsgemunte miljoenêrs (meestal Xhosas) wat uit die bloute Lees verder

Die komende permanente oliekrisis

Hubbard se idees word steeds in die ru-oliemark net skramsweg erken:  Finansiële deskundiges in die oliemark is normaalweg ekonome, en hulle glo dat ʼn vraag na ʼn grondstof noodwendig die produksie van die hulpbron sal opstoot.  Geoloë en ingenieurs wat … Lees verder

Imperiale skemer

Daar is egter teen dié tyd tekens dat Amerikaanse uitsonderlikheid en selfversekerdheid besig is om uit te rafel.  Dit word veral duidelik geïllustreer deur die fiasko in Irak, waar Amerika vasgeval is in ’n oorlog waar dit al moeiliker word Lees verder

Die jeugbom, demografie en geskiedenis

Daar is nietemin pogings om die prosesse wat geskiedenis veroorsaak in die algemeen te ondersoek.  Op hierdie oorhoofse of metavlak word aannames gemaak oor meganismes wat geskiedenis in die toekoms invoer, terwyl daar driftig geargumenteer word oor watter prosesse en

Alan Paton se nalatenskap

Tussen die jare 1935 en 1948 is Paton die prinsipaal van die Diepkloof Reformatory School vir jong swart oortreders.  Hy voer baie progressiewe hervormings in, onder meer ‘n oop-deur konsep en ‘n huisbesoekbeleid.  Gedurende ‘n besoek aan Noorweë in … Lees verder

Ter nagedagtenis aan die NP

Dit is egter maklik om oordrewe standpunte oor die party in die pers te lees.‘n Bekende rubriekskrywer skryf onlangs in Beeld oor ‘n vorige leier van die Nasionale Party soos volg: “Die feit is dat Mugabe bloot ’n onaangename diktator … Lees verder

Is daar ‘n God?

Die boek verkoop baie goed, het tot op nommer vier op The New York Times se blitsverkoperslys gestyg, waar dit vir nege weke lank onder die eerste tien verskyn het.  Dat Dawkins ‘n interessante en skynbaar belangrike saak aangeraak het, … Lees verder

Die Weste faal in Irak

Mnr Scheuer beweer dat die Weste eerstens nie genoeg troepe na Irak gestuur het nie, en tweedens dat daar ‘n fundamentele misverstand in die Weste heers oor Islam se uiteindelike doelwitte en griewe.  Dit is verrassend dat die honderdduisende troepe … Lees verder

Hulp aan Afrika

Die Christelike sendingsopdrag het Europeërs genoop om Die Woord onder barbaarse stamme in Afrika te versprei en sendingstasies is reeds in die 1780s in Suidelike Afrika deur die Morawiërs gestig.  Hulle is opgevolg deur ander Europese sendinggenootskappe, onder andere die Lees verder

Orwell se lys

Die Potsdam-ooreenkoms het Europa in ’n Kommunistiese Blok onder Stalin en ’n Westerse gedeelte onder Amerikaans-Britse leiding, verdeel. Duitsland is in twee geskeur, en Westerse en Kommunistiese magte het mekaar uiteindelik oor die muur in Berlyn aangegluur. Die ontploffing van Lees verder