Die vervolging van mense wat Afrikaans praat deur die ANC-owerheid is deesdae op almal se lippe. Helaas heers daar kognitiewe dissonansie, want die verskillende spelers in die taaloorlog huldig onversoenbare sienswyses. Gewoonlik steur ek my nie aan wat konformistiese skrywers … Lees verder
Kategorie: Dan Roodt
Dan Roodt het aan Wits en aan die Universiteit van Parys gestudeer, onderskeidelik in die letterkunde en die filosofie. Hy is die stigter van PRAAG en die skrywer van, o.a. Om die waarheidskommissie te vergeet, Moltrein en Scourge of the ANC. Sy mees onlangse boek is Aweregs.
Dan Roodt: Ons moet ‘n teenbetoging voor Hoërskool Overvaal hou
Blykbaar gaan die hand vol kommunistiese organisasies, waaronder die ANC, EFF, SAKP, BLF, Cosatu, Sadou, Cosas en Sasco, op 2 Februarie nogmaals voor Hoërskool Overvaal teen Afrikaans betoog. Dis ‘n simboliese datum: die dag toe FW de Klerk besluit het … Lees verder
Leon Lemmer: Oor godsdiens en Afrikaners
Ek het onlangs oor ‘n omstrede onderwerp, te wete homoseksualiteit, geskryf (Praag 16 Desember) sonder dat dit erge negatiewe kommentaar ontlok het. Vandag is my tema godsdiens of eintlik religie,* want dit gaan nie uitsluitlik letterlik om diens … Lees verder
Leon Lemmer: Politici met lang oë
Nadat Nelson Mandela uit die tronk vrygelaat is, is sy lewensloop datumgewys in Die Burger aangestip. Omdat toegelaat is dat hy oornag van terroris tot vryheidsvegter en selfs heilige getransformeer is, is Mandela se eerste huwelik verswyg. Dat hy as … Lees verder
Dan Roodt: Gaan die EU apartheid najaag of Afrika oplaas onafhanklik maak?
Vir baie Afrikaners het die onlangse Europese-Afrika-spitsberaad in Abidjan ‘n gevoel van déja vu ontlok. In die laat veertigerjare is sulke konferensies ook in Suid-Afrika gehou waar vrese uitgespreek is dat die Europese bevolking in dié land uiteindelik deur swart … Lees verder
Dan Roodt: Waarom verengelsing so erg sleg vir ons is
Sedert 1994 het dit duidelik geword dat Afrikaners op allerlei maniere deur ‘n vorige geslag leiers verraai is. Sogenaamde grondwetlike “wigte en teenwigte” is nie die papier werd waarop hulle geskryf is nie. Te oordeel aan die staat, maar ook … Lees verder
Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus
Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder
Dan Roodt: Engels lei tot dwelms en domheid op skool
Vroeër vandag het ek iets getwiet wat myns insiens voor die hand liggend is:
… Lees verderAs die regering finaal Afrikaans skole vat, sal ons nuwe skole moet begin, al is dit in tente. Engels beteken domheid & dwelms.
— Dan Roodt
Dan Roodt: Afrikaners en Europeërs, sy aan sy
Vandat ek op die vasteland aangeland het op hierdie Pro-Afrikaanse Toer van Europa, hoor ek by herhaling die boodskap dat alle Westerlinge eintlik in dieselfde bootjie verkeer. Ons word bedreig deur linkse regerings en snelle demografiese veranderings.
In Bad Godesberg … Lees verder
Dan Roodt: Verontengelsing: om aan die Afrikaner se Engelse probleem te ontkom
As ‘n mens na ons geskiedenis kyk, is dit helder dat Suid-Afrika sonder Engelse veel beter daaraan toe sou gewees het. Sonder liberale en/of kommunistiese Engelse wat konstant die swartes teen ons opsweep, sou ons en die diverse stamme rondom … Lees verder
Dan Roodt: Afrikaneridentiteit tydens die identitêre tydvak
In ‘n vorige rubriek het genoem hoe ek Frederik van Zyl Slabbert verafsku het, juis omdat hy so by Engelse gekruip het. Ek sou selfs verder gaan en verklaar dat enige Afrikaner se aantreklikheid negatief met Engelsheid korreleer. Daar is … Lees verder
Dan Roodt: Afrikaner en Hollander: Dis tyd dat ons mekaar vind
Elke Afrikaner is trots op Jan van Riebeeck. Toe Zuma iets neerhalends oor ons volksvader sê, het daar spontaan op sosiale media die slagspreuk “Je suis Jan”, verskyn, tesame met ou randnote waarop sy afbeelding trots gepryk het. Die ou … Lees verder
Dan Roodt: Apple, PayPal en die res van die Goolag moet geboikot word
Die situasie wat hom tans in die VSA afspeel, hou ook vir ons verreikende gevolge in. Soos enige nugter mens reeds besef het, lui die huidige alliansie tussen polities korrekte globale maatskappye en maatskaplikegeregtigheidskrygers (MGK’s) ‘n nuwe tydvak van sensuur … Lees verder
Dan Roodt: Ope brief aan elke christen in Suid-Afrika, deel 1
Die Hooggeregshof in Johannesburg het vandeesweek uitspraak gelewer en openbare skole verbied om “slegs een godsdiens” tydens saalopeninge of ander tradisionele aktiwiteite toe te laat. ‘n Skool mag ook nie meer ‘n christelike etos aanneem nie, maar moet iets anders … Lees verder