‘n Kovsies-eredoktorsgraad wink vir Ronald McDonald

Die proses van transformasie van die UOVS na ‘n Nuwe Suid-Afrikaanse eee-duh-kayshunal inrigting, ná die Reitzhuisvoorval, is volbring. Oprah Winfrey, die Amerikaanse gemors-TV-koningin, het vandag ‘n eredoktorsgraad in die opvoedkunde ontvang by dié eens gerespekteerde instansie. Ek was terloops in … Lees verder

Ernstige bedenkinge oor die VVK

Ek loop dikwels kommentare onder Praag-artikels raak wat die Volksraadverkiesingskommissie se beplande verkiesing as ‘n lewensvatbare alternatief vir die rasse-sensus wat Suid-Afrika se gewone verkiesings verteenwoordig,  probeer voorhou. Ek het al dikwels sulke inskrywings bevraagteken, spesifiek oor die onafhanklikheid van die … Lees verder