Fotoverhaal: Op soek na Jacques Derrida

1. Le programme
Dít wat hier volg, is nie gegrond op die werklikheid nie. Dit is geen ironiese, wysneusige stelling nie, maar bloot ’n apologie. Ook moet ek om verskoning vra vir die gebruik, vir die misbruik, van Monsieur Derrida … Lees verder

Ateïste het goeie plan met staatskole

Deur Jan Viljoen.

So hulle wil alle verwysing na geloof en Christenskap uit die staatskole uithaal. Hulle wil God uit die skole verwyder. Ek wonder of dit so ‘n slegte ding is.

Miskien moet ons eers kyk wie “Hulle” is. … Lees verder

‘n Oorlog van aftakeling

Deur Jan Viljoen

Dit verbaas my gladnie dat daar so vreeslike bohaai geskep word rondom die twee meisies wat hulleself as swartvrouens aangetrek het nie. Ons moet dit net begin sien vir wat dit werklik is.

Hierdie voorval is ‘n … Lees verder

Hoe werk die kleurrewolusie?

Eva Colinger voer in ‘n artkel op 11 Oktober 2011 op Global Research aan in 1983 het ‘n strategie waarvolgens Amerika van ongemalike regerings ontslae raak genaamd “demokrasie-bevordering”, die lig gesien. Met behulp van ‘n reeks kwasi-private stigtings soos die … Lees verder

Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem

deur Jan Viljoen

‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is.

Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is … Lees verder

Bouval

Bouval

Waar eens gewoel en gewerskaf
is, staan nou gras, geel soos kakie
knapsekêrels ‘n olieboom of twee
‘n akkedis huiwer en skarrel weg

Dakloos gloei die wit mure nogtans
teen twaalfuur in die snikheet son
swart krake rank na … Lees verder

Om deur stroop te beweeg

Deur Jan Viljoen.

Ek het redelik baie gesê in die vorige stuk wat ek geskryf het, maar om die waarheid te sê het ek maar eintlik net aan die oppervlak geraak. Daar is soveel meer om gesê te raak en … Lees verder

Die ongelooflike en vreesaanjaende Duitsers

Die Brit Max Hastings beskryf sy “Europese neefs”, hul industrie en hul drinkgewoontes.

Lees verder.

Lees verder

Bodem II, 21: Die motorfietsbobbejaan

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 20.

Hoe is dit dan dat ons om die reghoekige gate staan en na die lang liggame daarin kyk en genoop voel om ʼn … Lees verder

Bodem II, 20: Die langgate

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 19.

Nie een van ons het regtig geweet wat die protokol vir ʼn tuisgemaakte begrafnis is nie. Uiteindelik het ons maar, dink ek, dat … Lees verder

Bodem II, 19: Die uniform

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 18.

Die weer is ʼn omgewing se grimering en as daar ooit ʼn bewys was van die natuur se ongeërgdheid oor die lotgevalle van … Lees verder

Bodem II, 18: Die teregstelling

‘n vervolgverhaal deur Gustav Venter

Bodem I is reeds volledig.

Lees eers Bodem boek II, 17.

Man sit op die vloer. Sy rug rus teen die muur, sy knieë is voor hom opgetrek en sy voorarms rus op hulle, … Lees verder

‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

masoniclodgeOp gronde van die Parlement, naby Tuynhuys in die hart van Kaapstad, staan die Losie De Goede Hoop agter ‘n parkeerterrein vol duur ministeriële motors versteek.

Dit is ‘n ou, wit, gepleisterde gebou, skryf City Press.

Slegs die Vrymesselaarsimbool op … Lees verder

Voorstelle om bates teen die staat te beskerm

International_Property_Rights_Index_2007Dawie Roodt skryf onlangs dat eiendomsreg gerespekteer moet word, maar dat die staat dikwels nie daartoe verbind wil wees nie.

 

 

 

BESKERM JOU BATES TEEN DIE STAAT.

Dawie Roodt is hoofekonoom van Efficient Group en hy het die

Lees verder