Motors: Makrogesinswaens!

Die meeste van ons het op een of ander stadium in ons lewe te doen gekry met ‘n VW Kombi of bussie. Om een of ander rede het die gewildheid van die gesinsbussie heelwat afgeneem van die vroeë jare sewentig … Lees verder

Toyota SA ook geraak deur lugsakfoute van sekere modelle

Toyota Suid-Afrika het bevestig dat meer as 500 voertuie geraak sal word deur ‘n wêreldwye onttrekking van sekere modelle wat deur die motorvervaardiger aangekondig is.

Die maatskappy sê voertuie wat teruggeroep sal word, sluit in 260 eenhede van die Lexus … Lees verder

Motors: Die indrukwekkende Suzuki-familie

Die naam Suzuki roep baie goeie herinneringe op van baie vinnige motorfietse soos die GSXR 1000 en die Hayabusa wat byna kultusstatus verwerf het as een van die wêreld se vinnigste supermotorfietse. Baie van ons het met die 50-cc’s van … Lees verder

Ligte sportmotors: Stuttgart v. Ingolstadt

Wat kry jy as jy twee van die wêreld se gesogte motorvervaardigers vra of jy dalk van hul sportmotors kan toetsbestuur? Van Stuttgart af het ons die Mercedes-Benz SLK 300 ontvang. Die manne in Ingolstadt het weer vir ons die … Lees verder

D-segmentmotors: Ons vergelyk die Audi A6 met die Ford Fusion

Segment D van die motormark was tradisioneel een van die grootste segmente. Motors soos die Toyota Camry en Opel Rekord van die tagtigs en negentigs het by die duisende verkoop. Dinge het effens verander met die koms van die veeldoelwaentjies … Lees verder

Bestuurslisensies: Suid-Afrika se nuwe strafpuntstelsel

As ‘n motoris in SA voortdurend die padreëls verbreek, kan sy lisensie gekanselleer word – en hy gedwing word om sy bestuurderslisensietoets weer te neem.

Suid-Afrika se bestuurderstrafpuntstelsel sal op 1 April 2016 van stapel gestuur word. Volgens die verslag … Lees verder

Sportiewe alternatiewe van Alfa en Ford

In die wêreld van motors is daar soveel opsies in elke segment en kopers kan kies en keur tussen byna enige tipe voertuig vir watter geleentheid of omstandighede ook al.

Ons het na vier sportiewe alternatiewe gaan kyk.

Alfa Romeo

Lees verder

Motors: Ford op die regte pad!

Ford was nog al die jare een van die tipe vervaardigers wat goeie betroubare voertuie gebou het. Die meeste van hulle was nog altyd sonder fieterjasies en foefies, slegs pure bloubloed-Fords. Ford is ook soos GM Motors een van die … Lees verder

Motors: Ja en nee vir Hyundai

Hyundai is een van die snel groeiendste motormaatskappye ter wêreld. Ook plaaslik het Hyundai baie veld gewen, eers met redelike produkte teen ‘n baie billike prys en toe later met uitstekende produkte teen mededingende pryse. Vandag, bykans 15 jaar later, … Lees verder

Motors: Mengelmoes-kardoes van padtoetse

Praag Motors het ‘n hele paar motors bestuur en hier is n kort opsomming oor ‘n paar van ons gunstelinge.

Jeep Cherokee 2.4 Longitude

Die Jeep is een van daardie modelle wat so onder die radar bly, die vorigegeslag-Cherokee het … Lees verder

Leefstylwaentjies: BMW 218i Active Tourer teen Fiat 500L 1.4 T-Jet Trekking

Met meer as ‘n duisend verskillende modelle om van te kies in die Suid-Afrikaanse motormark, kan dit nogal baie moeilik raak om die regte voertuig vir jou doeleindes aan te skaf.

Meeste mense kies ‘n motor om een van drie Lees verder

Supermikromotors

Mikromotors is die heel kleinste modernste motors in die segment. Let wel, ons sê nie die goedkoopste nie, want in Suid-Afrika se geval is dit nie die goedkoopste klas nie. Daar is ‘n geneigdheid onder die motormaatskappye om ou tegnologie … Lees verder

Luukse viertrekwaens: Brits of Duits?

Party mense glo aan groter is beter. Wanneer dit by motors kom, is dit nie altyd die geval nie, veral nie met vandag se neiging na kleiner enjins en meer kompakte motors nie. Daar bestaan egter lande waar die groter-is-beter-reël … Lees verder

Honda se gesinswaentjie sonder weerga!

Wat koop jy wanneer jy in die mark is vir ‘n gesinswaentjie met sewe sitplekke, maar kan net nie dit oor jou hart kry om R250 000 plus vir so voertuig te betaal nie?

Wel daar is ‘n paar opsies: … Lees verder