Roland Schoeman wys weer sy staal

Die Suid-Afrikaanse swemmer Roland Schoeman het weereens sy staal gewys toe hy twee goue medaljes in die Doha-been van die 2013 Fina Wêreldbyeenkoms gewen het.

Die 33-jarige Schoeman het goud gewen in die 50 m-vlinderslag en -borsslag, terwyl Chad Le … Lees verder

Bismarck se rooikaart geskrap

Bismarck du Plessis se omstrede rooikaart wat hy tydens Saterdag se nederlaag teen die All Blacks gekry het, is van sy dissiplinêre rekord geskrap .

Die regsbeampte Terry Willis het in Maandag se dissiplinêre verhoor bevind dat die Franse skeidsregter … Lees verder

Franse skeidsregter bederf kampioenskapswedstryd

Die Franse skeidsregter van vanoggend se rugby-kampioenskapswedstryd op Eden Park in Auckland tussen die Springbokke en die All Blacks, het die toets bederf toe hy vier geelkaarte uitgedeel het.

Die Springbokhaker, Bismarck du Plessis, is van die veld af gestuur … Lees verder

Nadal wen Amerikaanse Ope

Die Spanjaard, Rafael Nadal het ‘n skitterende jaar afgerond deur die wêreld se voorste tennisspeler, Novak Djokovic in die Amerikaanse Ope op die Arthur Ashe Stadion te klop.

Nadal het met 6-2 3-6 6-4 6-1 geseëvier en sodoende sy tweede … Lees verder

Bees Roux keer tot rugby terug en swart gesin vergewe hom

Bees Roux sal binnekort as slot vir die Goue Leeus uitdraf, terwyl die familie van die swart metropolisieman van Pretoria, Johannes Nshimane Mogale, hom “onvoorwaardelik vergewe het”.

In 2010 het die rugbyspeler die 38-jarige sersant op straat in Hatfield doodgeslaan … Lees verder

Leeus terug in Super Rugby

Die Leeus het gister hul weg terug na Super Rugby gevind, ondanks die loesing van 23-18 teen die Southern Kings tydens hul tweede promosie-relegasiewedstryd op Ellispark.

Die Kings moes met meer as agt punt wen om in Super Rugby te … Lees verder

Seisoen verby vir Bulle se Hougaard, Stegmann

Deur Koos Venter.

Die nuus dat Francis Hougaard en Deon Stegmann albei binnekort geopereer word vir ernstige beserings, en dus nie vanjaar weer rugby sal speel nie, is die nuuste terugslag vir die Blou Bulle wat na dese só uitgedun … Lees verder

Swemmers vol vertroue vir eindstryd

Die Suid-Afrikaanse swemmer Chad le Clos sê hy is ontspanne en vol vertroue voor vanaand se eindronde in die 200 meter vlinderslag by die Wêreld Swemkampioenskappe in Barcelona, Spanje.

Le Clos is een van drie Suid-Afrikaanse swemmers wat vanaand in … Lees verder

Kings kry pak, Bulle pak Brumbies

Die Leeus het die eerste van twee promosie-relegasiewedstryde vir aanstaande jaar se Superrugbyreeks teen die Southern Kings in Port Elizabeth met 26-19 gewen, berig RSG.

Vir die Leeus het Stokkies Hanekom altwee hul drieë gedruk, terwyl Elton Jantjes ‘n skitterende … Lees verder

Hansie Cronjé se saak weer opgerakel

Indiese polisie het aanklagte teen verskeie beroepswedders voorberei 13 jaar ná ‘n wedstryd-skandaal wat die gewese Suid-Afrikaanse krieketkaptein, Hansie Cronjé, uitgesonder het, het ‘n polisie-bron gesê.

Polisie in Nieu-Delhi het ‘n “gedetailleerde klagstaat” teen vyf beroepswedders voorberei, het die bron … Lees verder