Karel Combrinck: ‘n Babelse verwarring

Die mens leef nou maar eenmaal volgens idees. So weet ons seker almal, of vermoed minstens, dat die rasbeheptheid van ons tyd ook sy oorsprong en voedingsbron in ‘n idee het.

Daar is talle oorwegings wat by hierdie verskynsel ‘n … Lees verder

Karel Combrinck: Sterk koffie nodig vir Max

Dit is so dat die meeste mense vir Max Du Preez nie op ‘n nugter maag kan hanteer nie. Tog kan ‘n mens die ding ook nie heeltemal ignoreer nie want, danksy die Naspers kry hy weekliks die geleentheid om … Lees verder

Karel Combrinck: Die dodelikste sweer is Anti-Afrikaner-Afrikaners

Oor die naweek het een van die walglikste stukkie anti-Afrikanerskap, geskryf deur ene M.C. Botha , wat ek ooit onder oë gehad het op Netwerk24 verskyn. Die Netwerk24-redaksie maak nie melding van wie dié M.C. Botha dan kan wees nie, … Lees verder

Karel Combrinck: Taalverraad

Enigeen wat kon glo dat die verraad van FW de Klerk en sy trawante maar net beperkte gevolge sou hê wat ons op die een of ander manier tog sou kon «bestuur», het in ‘n droomwêreld en gekkeparadys gelewe, want … Lees verder

Karel Combrinck: Anti-Afrikaner-Afrikaner

Hierdie is eintlik by wyse van kommentaar op Leon Lemmer se skitterende stuk oor Afrikaners se kruispaaie wat almal behoort te lees . Wil Praag nie daaraan dink om van die rubrieke en briewe wat hier verskyn saam te bind … Lees verder

‘n Turksvy neffens die EU

Mev Angela Merkel is vinnig besig om die vrot appel van Europa te word in haar strewe om die nuwe Sultan van Turkye Recep Tayyip Erdogan ter wille te wees. Turkye se opportunistiese uitbuiting van Mev Merkel se ruggraatloosheid word … Lees verder

Karel Combrinck: Suid-Afrikaanse ‘demokrasie’ is reg vir die slopemmer

Soos ons teen hierdie tyd seker almal weet, is demokrasie die godsdiens van die dag. Demokrasie het nie vir alle mense, te alle tye en op alle plekke dieselfde betekenis nie. So het die lakeistate van die Sowjetunie hulleself sonder … Lees verder

Karel Combrinck: Beeld voer ‘debat’

«Beeld begin vandag met ‘n reeks gesprekke oor die toekoms van die Afrikaanse gemeenskap.»

Die Beeldkoerant beoog skynbaar ‘n langtermyndebat rondom die toekoms van «die Afrikanergemeenskap». ‘n Poging om dalende sirkulasiesyfers ‘n bietjie op te stoot ? In gister (3 … Lees verder

Karel Combrinck: Bush en Obama in die bed oor 9/11

Sedert die 11 September 2001-aanslae teen die tweelingtorings van die World Trade Center in New York en die Pentagon in Washington, het ‘n legio teorieë ontstaan wat probeer verklaar wie eintlik vir die aanslae verantwoordelik was. Sommige van hierdie teorieë … Lees verder

Karel Combrinck: Ope brief aan FW de Klerk

Mnr De Klerk, nou wil ek u eers ‘n guns vra : U is nou tagtig jaar oud. Moet tog asseblief nie iets onbesonne aanvang soos om lepel in die dak te steek voor die boere kan organiseer om u … Lees verder

Karel Combrinck: Vrae aan FW de Klerk

FW de Klerk het onlangs by geleentheid van sy tagtigste verjaardag ‘n toespraak gelewer by die Kelvin Grove-klub in Nuweland. Waar anders? Hoe Engelser, hoe beter. Natuurlik sal die Engelse hom eer, hy was dan die ondergang van die Afrikaner. … Lees verder

Karel Combrinck: Donald Trump – iets nuuts?

Die meeste van ons sal seker uitsien na ‘n suksesvolle kandidatuur vir mnr Trump in die komende presidentsverkiesing. Ons weet natuurlik nog nie presies wat hy gaan doen en sê as hy eers president is nie, maar die voorlopige tekens … Lees verder

Karel Combrinck: Hubert Zafke in die Duitse boendoehof

In die stad Neubrandenburg in Duitsland is tans regsverrigtinge aan die gang teen ene Hubert Zafke wat gedurende die tweede WO ‘n verpleër in die gevangenekamp Auschwitz was.

Zafke word daarvan beskuldig dat hy aandadig was aan die gasdood van … Lees verder

Karel Combrinck: Die A-woord!

Max Du Preez maak die bewering dat «wit Afrikaners» «ongemaklik» voel oor sg. Portugees-Maleisiese invloed op ons taal. Wat Portugees-Maleisies beteken, weet die hemel alleen. Of liewer, die hemel weet, bygestaan deur Max Du Preez.

Maar hierdie versinsel het ons … Lees verder