Die Kaapse Klopse en absolute skoonheidsnorme

Synde ‘n blote derdeklasburger van die Aapzaniese piesangrepubliek, wat agv my gebrek aan melanien minder geskik is om ‘n pos in die formele ekonomie te beklee, sukkel ek so ‘n effe om my derdeklaskop rondom die herrie oor die twee … Lees verder

Leuens en pseudowetenskap: Ope brief aan Julian Rademeyer

Geagte meneer Rademeyer,

Ek reageer op u skrywe op die Daily Maverick se webblad. Ek het dit terloops vir ‘n oomblik oorweeg om hierdie skrywe in Engels te rig, maar toe besef ek dat, verengels soos u mag wees … Lees verder

Die oorlog wat nooit opgehou het nie

As mens aan terreur dink, dink jy dikwels aan terreur wat teen burgerlike teikens gemik is. Beelde van die Kerkstraatbom, met verminkte liggame, kom dan by jou op. Die lafhartige moord op burgerlikes, soos deur die sogenaamde gewapende vleuel van … Lees verder

Moet Afrikaners die EFF begin ondersteun?

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Op die oog af lyk dit of die DA sy prestasie dramaties verbeter het sedert 2009, en of hy sy posisie as die verstekkeuse onder blanke kiesers … Lees verder

Nkandla: Die ware skuldiges

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die eentonige verslaggewing oor die nimmereindigende kruisondervraging van advokaat Barry Roux in die Oscar Pistorius-verhoor gaan vir ‘n dag of twee vervang word met ‘n reaksie op … Lees verder

Asimmetriese diskriminasie

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die libgestremdes in die VSA is opnuut erg beswaard oor voorgestelde wetgewing in die Amerikaanse deelstaat, Arizona. Libgestremdes het maar nou eenmaal hierdie gewoonte om hulself intens … Lees verder

Afrikaners se Nongqawuses

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

In die jaar 1856, aan die Oosgrens, het ‘n jong Xhosa-vrou, Nongqawuse, water gaan skep langs ‘n rivier. Met haar terugkeer het sy haar oom vertel dat … Lees verder

DA-lid belaster voormalige dienspligtiges in Naarpers se Prawda

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Boetman is vanoggend die bliksem in. Dis Boetman se eie skuld, want hy behoort teen dié tyd beter te weet as om die Afrikaanse weergawe van Prawda, … Lees verder

Rampie toe net ‘n DAGGAdampie

delport_manfred_600deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Die afgelope paar dae was ‘n besonder vermaaklike week in die Suid-Afrikaanse partypolitiek. Ek geniet niks meer as om te sien hoe ‘n linksliberale naïeweling sleg sesde … Lees verder

Niekie word getransformeer

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ek was nog nooit ‘n groot bewonderaar van inbelprogramme op die draadloos nie. Dis ‘n goedkoop asook ‘n lui manier vir radiostasies om andersins leë lugtyd te … Lees verder

Om die verkeerde probleem op te los

delport_manfred_600

deur Manfred Delport

[followbutton username=’ManfredDelport’ count=’true’ lang=’en’ theme=’light’]

Volg Manfred op Facebook.

Ons gaan eersdaags weer, soos elke jaar, van die Kaapse pers verneem hoe dit baie beslis hierdie jaar die Kaapse span se jaar in die Super 15 … Lees verder