Ses sinnetjies, die kruks van Afrikaners se probleem

deur Jan Viljoen

‘n Swart pamflet wat tans die rondte doen, bevat ses sinnetjies wat eintlik die kruks van die Afrikaner se probleem is.

Die sinnetjies gaan een van die dae moontlik weer vergete wees, maar die ses sinnetjies is … Lees verder

Die ongelooflike en vreesaanjaende Duitsers

Die Brit Max Hastings beskryf sy “Europese neefs”, hul industrie en hul drinkgewoontes.

Lees verder.

Lees verder

‘Vrymesselaars het saad van apartheid geplant’

masoniclodgeOp gronde van die Parlement, naby Tuynhuys in die hart van Kaapstad, staan die Losie De Goede Hoop agter ‘n parkeerterrein vol duur ministeriële motors versteek.

Dit is ‘n ou, wit, gepleisterde gebou, skryf City Press.

Slegs die Vrymesselaarsimbool op … Lees verder

Straatboef Brennan besoek Kiëf in geheim

 

john-brennanDie direkteur van die Amerikaanse CIA, John O. Brennan het onlangs in die geheim na die Oekraïne gereis.

Brennan se geheime besoek aan die Oekraïense hoofstad was om die opstand wat Oos-Oekraïne teister, te bespreek met die staatsgreepleiers, sy … Lees verder

Selfs ‘n skietgebedjie help vir selfbeheersing

gebedDie jongste studie deur die Duitse sielkundiges by Saarland Universiteit en die Universiteit van Mannheim, het bevind dat gebed mense help met selfbeheersing.

‘n Skietgebedjie kan die selfbeheersingsuitputtingseffek omkeer, het die span bevind. Die bevindinge is in die Journal of Lees verder

Afrikaans al hoe meer verwaarloos by Stellenbosch

Ek het onlangs die volgende oor Willie Esterhuyse berig: “Hy verkwalik Leopold Scholtz omdat laasgenoemde twyfel uitgespreek het oor die mate waarin Russel Botman die heil van Afrikaans aan die Universiteit Stellenbosch bevorder” (Praag 10 deser). ‘n Brief van Geen … Lees verder

Rassetransformasie moet diep sny – Jonathan Jansen

Vandeesweek het prof. Jonathan Jansen ‘n rubriek in Afrikaans en Engels in Beeld, Die Burger en The Times gepubliseer waarin hy wesentlik die regering se plan steun om van blankes op universiteit ontslae te raak, op enkele voorbehoude na. Lees verder

Ondersteun praag asb. dringend

sluitaan300Geagte leser,

Soos u waarskynlik gesien het, word daar geen meer Google-netwerkadvertensies op hierdie blad vertoon nie, weens kwaadwillige klagtes wat deur fanatici teen ons by Google aanhangig gemaak is. Van die Suid-Afrikaanse adverteerders, wat groot maatskappye insluit, is geïntimideer … Lees verder

Konsensuele seks tussen kinders nou wettig

conhillNege regters van die Grondwethof het eenparig beslis dat artikels 15 en 16 van die Wet op Strafreg (Seksuele Oortredings en Verwante Aangeleenthede) ongrondwetlik is.

Konsensuele seks, soen en vry tussen kinders van 12 tot 16 jaar sal dus nie … Lees verder