Die Kantonfederasie

Die verwoesting en verlies aan menselewens tydens die Tweede Wêreldoorlog het die internasionale gemeenskap gedwing om sekere maatreëls in te stel wat op alle lande van toepassing sal wees om ‘n herhaling van WO2 se menseslagtings te voorkom.

Die selfbeskikkingsbegrip … Lees verder

Hoe ‘n Afrikanerowerheid tot stand kan kom

In sy rubriek skryf dr Christo Landman dat ‘n kenmekaarkonferensie op 7 Augustus gehou gaan word.  Die doel van die konferensie is onder andere dat Afrikanerbelange organisasies mekaar beter sal leer ken en, indien moontlik, om aansluitende samewerking met mekaar … Lees verder

Om die wawiel te herontdek

In sy rubriek skryf Dan Roodt hoe Afrikaners rigtingloos voortploeter en probeer om in ‘n deurmekaar land rigting te vind sonder ‘n kompas.

My ontleding is dat die grootste probleem waarmee Afrikaners worstel, is dat hul politieke -, landbou – … Lees verder