Verslete ou ANC-gevegte oor wie die beursie hou

Die gewone vervelige ou faksiegevegte binne die ANC wat gereeld as “nuus” in Suid-Afrika aangebied word, is weer opgediep deur wit ANC-lede in Gauteng wat van die etniese Zoeloes in die party ontslae wil raak.

Die “elite” in die ANC … Lees verder

Brief: Die afwesigheid van die vaderfiguur in SA blanke politiek

Daar kan gereken word dat PW Botha die laaste volksleier met erkende politieke mag was. Die gatomswaai-brigade wat hom opgevolg het se agendas en verskonings is nou nie juis gedoop in volksliefde nie. Die volkseie leiers van daardie tyd tot … Lees verder

Betogers het nie geloofwaardige eise nie

Gratis onderrig, gratis beurse, gratis vervoer, gratis verblyf en gratis kos. Dit is die jongste eise van swart oproeriges wat bereid is om geweld te gebruik om dit aan universiteite op te dwing.

In ‘n stemposnota het ‘n swart student … Lees verder

Linkse kanker woeker voort

In Leopold Scholtz se jongste Stasi-propaganda-opstelletjie ter verdediging van die linkse Duitse kanselier Angela Merkel, trek hy weer te velde teen die “populiste”, die bose “nasionaliste” en “ongeskoolde” kiesers wat teen haar en haar party gestem het vir die regse … Lees verder

Brief: Nou verstaan ek ‘strukturele rassisme’

Dit was nog altyd vir my moeilik om vatplek te kry aan die konsep bekend as strukturele rassisme. Aanvanklik het ek gemeen dit gaan daaroor om jou vreemd en ontuis te voel. Ons almal gaan egter deur ervarings wat ons … Lees verder

Brief: Los ons ‘Stem’ en ander simbole!

Wat beteken simbole vir jou?

Simbole is al van die vroegste tye gebruik om volke, stamme, mense en lande uit te ken. Almal van ons moes al op skool die debat voer oor skooluniforms en een van die basiese redenasies … Lees verder

EU open nuwe strategiese front teen NAVO

“Dus gaan ons ‘n EU-weermag saamstel…” Dit was die woorde van die Italiaanse premier Renzi, tydens die ontmoeting met sy ewekniëe in Italië.

Italië se premier, die Duitse kanselier, Angela Merkel en Frankryk se pres. Francois Hollande het Maandag op … Lees verder

Brief: Poetin enigste leier met ruggraat

Navorsing oor militêre magte en oorloë is al vir baie jare een van my stokperdjies. Die afgelope paar jaar haak ek vas by Rusland se spesiale magte, genaamd Spetsnaz. Ja, ek hou van Rusland. Ek het respek vir hulle militêre … Lees verder

Is ‘geestesongesteldheid’ die nuwe dekmantel vir terreur?

Is “geestesongesteldheid” die nuwe dekmantel waaronder djihadistiese aanvalle op die Weste geregverdig word?

Dit lyk beslis só.

Die jongste “geestelik onstabiele” jong man om ‘n oënskynlik arbitrêre aanval op ongewapende burgerlikes te loods was Zakaria Bulhan, ‘n 19-jarige Somaliese Moslem … Lees verder

Brittanje en Duitsland vra einde van NAVO-uitbreiding, dialoog met Rusland

Washington moes uiters verlig gewees het toe sy moslemvennoot en ‘n kritiese komponent in die NAVO-sekuriteitsopset, Turkye, daarin geslaag het om die staatsgreep verlede week af te weer.

Die VSA sou deur Amerikaanse wetgewing noodgedwonge sy militêre magte uit Turkye … Lees verder

Brief: Swak diens, geen Afrikaans deur Media24/Naspers

Vanoggend is ek briesend. Briesend vir mense van kleur wat my soos kak behandel. Ja, reg gelees, lekker af-die-tong-rol Afrikaans, Afrikaans dat almal kan verstaan wat ek bedoel en hoe ek voel. Ek kannie glo hoe verrot hierdie hele bloederige … Lees verder

Brief: My pa was ‘n donkie

My Pa het my altyd vertel hoe hulle op skool ‘n bord met die woord “Donkie” om hulle nek moes dra elke keer as hulle swak gedoen het met die Engels. Nou vir ‘n jong Boere-lat was Engels nie die … Lees verder

‘Afrikaner-elite’ kleef krampagtig aan verslete identiteit

Die probleem met die Afrikaner-elite is dat hulle hulself as “progressief” beskou, maar in wese nie besef dat ons nie meer in die 80’s leef nie. Hul beweerde gronde vir hul verset teen die Afrikaner, nl. apartheid, het lankal verdwyn. … Lees verder

Eureka! ek verstaan nou die sin van die Angola-oorlog

Die nagtelike ”river crossing” iewers diep in Angola en die krokodille waaraan ek nou eers dink het eindelik ‘n lig vir my aangeskakel oor die sin van ons grensdiens.

Ek meen vir elkeen wat swaar sluk aan die sogenaamde nuwe … Lees verder