2010 Motor van die Jaar

Die VW Golf VI

Die (SAGMJ) het op Donderdag 18 Maart die VW Golf VI 1.4 TSI 90 kW Comfortline aangewys as 2010 Suid-Afrikaanse Motor van die Jaar tydens ’n glansgeleentheid by die Gallagher-konferensiesentrum in Midrand. Met die kompetisie-borg WesBank as gasheer, het welbekende … Lees verder

Veel opwinding by Frankfurtse motorskou

Die onlangse Duitse motorskou is die hoogtepunt van elke Europese vervaardiger se uitstalkas.

Dit verteenwoordig nie net die wêreld se grootste motorskou nie, maar ook een van die heel belangrikstes omdat die meeste Europese vervaardigers hier al hulle nuutste tegnologie … Lees verder