Marius Coertze: Vicki Momberg en vonnisse vir witmense

Vicky Momberg se vonnis is buitensporig. So buitensporig, dat dit aan die belaglike grens.

Momberg is die wit vrou wat beroof is en wat met die onwillige en trae swart polisiebeamptes op die misdaadtoneel gestry het. In haar frustrasie en … Lees verder

Klaas Waarzegger: Malema heel moontlik die volgende SA president

‘n Paar jaar gelede het ek ‘n stuk geskryf oor Julius Malema nadat hy uit die ANC geskors is, en Zuma se “Skaduweehandlangers” ‘n klomp (sommige ongeldige) sake teen hom oopgemaak het in ‘n poging om hom te diskrediteer. Baie … Lees verder

Leon Lemmer: Jonathan Jansen se marxistiese mentaliteit

Ek wil Jansen se jongste boek, Making love in a war zone (Johannesburg; Bookstorm, 2017, 224p, R300; Amazon Kindle $21,65), waarin hy rasvermenging/verbastering/hibriditeit bepleit, bespreek. Soos dikwels die geval is, hou hy homself as toonbeeld voor. Ek ag dit egter … Lees verder

Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?

Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute … Lees verder

Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blankes, veral Afrikaners, haar simpatieke begrip vir wat … Lees verder

Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Veral sedert Donald Trump se verkiesing as president in November 2016 is daar heelwat meer belangstelling as vroeër in die Amerikaanse middelklas en werkersklas; dus in die nie-elite, gewone Amerikaners, veral die blankes wat as kiesers steeds in die meerderheid … Lees verder

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer … Lees verder

Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?

Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel … Lees verder

Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei

Ek moet sê, ek raak taamlik bevry van die hoofstroommedia. As ek nie iets in die alternatiewe media lees nie, weet ek nie daarvan nie. Dis nie dat ek nooit CNN kyk nie; ek het lankal opgehou TV kyk. Ek … Lees verder

Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter

Elma, Afrikanus, Gustav Venter en Dan Roodt het reeds antwoorde verskaf en ek brei hiermee daarop uit. Ons as blankes, insluitende Afrikaners, is nie magteloos nie. Sedert 1994 het ons nie meer beduidende politieke mag nie, maar die mag om … Lees verder

Leon Lemmer: Die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees van Europeërs

In die literatuur van die 20ste eeu word daar dikwels na die groot blanke bevolkings in Europa, insluitende Brittanje, en Amerika verwys. Dan word daar ook melding gemaak van kleiner blanke bevolkings elders en die standaardlys was vier statebondslande: Kanada, … Lees verder

Suidpunt: Verkoop nou die kerke op Gumtree, of nie?

Dat die kerke leegloop verbaas my glad nie. Dink gou bietjie: vir die wees, die vreemdeling en die weduwee moet die kerk sorg (dus, deur die gemeente). Dit staan male sonder tal so in Deuteronomium en Jeremia. Sover ek kan … Lees verder

Leon Lemmer: ʼn Ope brief aan Wim de Villiers

Die eeufeesjaar van die Universiteit Stellenbosch (US) het begin met jou wat die eerstejaarstudente uitsluitlik in Engels verwelkom. Dit is in ooreenstemming met wat jy in jou intreerede as rektor gesê het: “Stellenbosch is nie ‘n Afrikaanse universiteit nie.” Daarna … Lees verder

Leon Lemmer: Joan Didion en Oriana Fallaci, twee joernaliste en skryfsters

Joan Didion (gebore in 1934) het bekendheid verwerf met haar boek, The year of magical thinking (London: Harper Perenial, 2006, 227p; Amazon Kindle $10,23). Daarin besin sy oor die dood van haar man, John Gregory Dunne (1932-2003), met wie sy … Lees verder