Motors: Mitsubishi Pajero in ‘n klas van sy eie

Suid-Afrika het slegs ‘n paar hardebaardviertrekwaens wat byna enige plek sal loop terwyl die insittendes in die gootste gemak kan terugsit en die ervaring beleef. Die slegte nuus is dat die hardebaardwaens almal aan die verkeerde kant van R1 miljoen … Lees verder

Motors met uitheemse geure

Vra enige iemand in Suid-Afrika wat hulle van motorvervaardigers soos Toyota, Mazda, Nissan of Honda dink en hulle antwoord sal eensklaps “betroubaarheid” wees. Dink nou veertig jaar gelede en daardie selfde mense sou dan gepraat het van “Jap Scrap”, want … Lees verder

Motors: Die indrukwekkende Suzuki-familie

Die naam Suzuki roep baie goeie herinneringe op van baie vinnige motorfietse soos die GSXR 1000 en die Hayabusa wat byna kultusstatus verwerf het as een van die wêreld se vinnigste supermotorfietse. Baie van ons het met die 50-cc’s van … Lees verder

Ligte sportmotors: Stuttgart v. Ingolstadt

Wat kry jy as jy twee van die wêreld se gesogte motorvervaardigers vra of jy dalk van hul sportmotors kan toetsbestuur? Van Stuttgart af het ons die Mercedes-Benz SLK 300 ontvang. Die manne in Ingolstadt het weer vir ons die … Lees verder

D-segmentmotors: Ons vergelyk die Audi A6 met die Ford Fusion

Segment D van die motormark was tradisioneel een van die grootste segmente. Motors soos die Toyota Camry en Opel Rekord van die tagtigs en negentigs het by die duisende verkoop. Dinge het effens verander met die koms van die veeldoelwaentjies … Lees verder

Rugby: Twee Springbokke versterk die Sewes-groep!

Francois Hougaard en Juan de Jongh is Woensdag ingesluit in ‘n sterk Springboksewes-12-tal wat vir die eerste twee HSBC Wêreldsewesreekstoernooie van die nuwe seisoen in Doebai en Kaapstad gekies is.

Die seisoen skop af op 4 en 5 Desember met … Lees verder

Motors: Ford op die regte pad!

Ford was nog al die jare een van die tipe vervaardigers wat goeie betroubare voertuie gebou het. Die meeste van hulle was nog altyd sonder fieterjasies en foefies, slegs pure bloubloed-Fords. Ford is ook soos GM Motors een van die … Lees verder

Motors: Ja en nee vir Hyundai

Hyundai is een van die snel groeiendste motormaatskappye ter wêreld. Ook plaaslik het Hyundai baie veld gewen, eers met redelike produkte teen ‘n baie billike prys en toe later met uitstekende produkte teen mededingende pryse. Vandag, bykans 15 jaar later, … Lees verder