Leon Lemmer: Om die Taalmonument van Afrikaners te ontneem

Michael le Cordeur is ‘n dosent in opvoedkunde aan die diep getransformeerde Universiteit Stellenbosch (US). Hy was die voorsitter van die Afrikaanse Taalraad (ATR), ‘n raadslid van die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) en ‘n direksielid van die Afrikaanse Taal- … Lees verder

Leon Lemmer: Cor Ehlers oor Afrikaner-selfbeskikking

Cor Ehlers (gebore in 1958) is geen onbekende op Praag nie. Op 11 Julie 2017 het hy Christi van der Westerhuizen in besonderhede geantwoord oor haar kommentaar op Helen Zille se uitlatings oor kolonialisme. 16 lesers het daarop gereageer. Op … Lees verder

Leon Lemmer: Willie Esterhuyse oor oorlog en vrede

Willie Esterhuyse (gebore in 1936) maak daarop aanspraak dat hy ‘n (belangrike) rol in die beëindiging van die blanke politieke bewind in Suid-Afrika gespeel het. Hy het in die jare tagtig deelgeneem aan “geheime gesprekke”, wat as resultaat gehad het … Lees verder

Leon Lemmer: Die nalatenskap van CJ Langenhoven soos vergestalt deur Willemien Brümmer

Sedert 1994 het Suid-Afrika meer openbare vakansiedae as ooit tevore; ook meer as die meeste (beskaafde) lande. Ons politieke “bevryding” het gesorg dat ons op meer dae van werk bevry is. Die meeste mense gebruik nie hulle vrye tyd konstruktief … Lees verder

Leon Lemmer: Die ontaarding van grondonteiening in Indië

Grondonteiening sonder vergoeding sal plaaslik heel moontlik een van die belangrikste nuustemas in 2020 wees. Die ANC-regime is vasbeslote om ontwikkelde plase in die besit van blankes sonder vergoeding “terug te neem” en dit dan (gratis) aan swartes beskikbaar te … Lees verder

Leon Lemmer: Die ondermyning van kragdadigheid

In die goeie ou dae het mense geweet waaraan hulle glo, wat hulle waardes is en dit uitgeleef. Daar was ‘n vastigheid in die lewe wat nie deur relativering ondergrawe is nie. Afrikaners het geweet waarvandaan hulle kom, wat hulle … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens oor Die storie van Afrikaans

‘Afrikaans is nie ‘n kreoolse taal nie. Dit is onbetwisbaar ‘n Indo-Europese taal. Dit is wesenlik anders as die Afrikatale van die swartes. In daardie sin is dit opportunisties en valse propaganda om dit as ‘n Afrikataal te loof,’ sê

Lees verder

Leon Lemmer: Heimat, ontheemding, nostalgie en Afrikaans as ‘n tuiste

Namate ‘n mens bejaard word, is jy geneig om eerder terug as vorentoe te kyk. Dit is so omdat die verlede oor meer jare strek as wat die toekoms inhou. In die verlede was daar goeie tye waarna jy verlang, Lees verder

Leon Lemmer: Oor imperialisme en kolonialisme

Volgens die ANC/SAKP se siening het kolonialisme nie in 1910 plaaslik tot ‘n einde gekom nie. Omdat hierdie kamerade kolonialisme met blanke heerskappy assosieer, was Suid-Afrika van 1910 tot 1994 na bewering onder die juk van ‘n spesiale soort kolonialisme. … Lees verder

Leon Lemmer: Om verskoning te vra en lewendig begrawe te word

Amy Biehl (1967-1993) was ‘n Amerikaanse anti-apartheidsaktivis en ‘n student aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Op 25 Augustus 1993 het sy ‘n aantal van haar mede-UWK-studente in haar motor na hulle tuiste in Gugulethu geneem. Omdat sy die enigste blanke … Lees verder

Leon Lemmer: Marlene le Roux van ArtsCape-faam as toonbeeld van aktivisme

Johannes Nicholas (Nico) Malan (1903-1981) was ‘n dekade lank (1960-1970) die administrateur van Kaapland. In 1971 is die Nico Malan-teater in Kaapstad geopen as teenhanger vir soortgelyke instansies in die ander provinsies, bv die Staatsteater in Pretoria. Die aanbiedings in … Lees verder

Leon Lemmer: Die verpolitisering van universiteite

Die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa) was ‘n baanbreker op die gebied van afstandsonderrig. In 1946 het Unisa begin oorskakel van bloot ‘n eksaminerende instansie na die verskaffing van tersiêre onderrig oor die pos, waarmee in 1947 begin is. Aanvanklik was … Lees verder

Leon Lemmer: ‘n Swart Amerikaner oor swart Afrika

Keith B Richburg (gebore in 1958) het ‘n boek oor swart Afrika geskryf: Out of America: A black man confronts Africa (New York: Basic Books, 1997, 272p; Amazon Kindle $9.44). In een van die kommentare staan: “What sets the book … Lees verder

Leon Lemmer: Die kolonisering van Algerië en Suid-Afrika — ‘n vergelyking

Daar was ‘n tyd toe Afrikaners in talle lande in Suider-Afrika ‘n beskawende bydrae gelewer het. In Kenia, op die hoogland, het joiners in 1908 ‘n Afrikaanse gemeenskap begin, wat mettertyd voortreflik uitgebou is. Mau Mau-terrorisme, oftewel politieke “bevryding”, het … Lees verder