Derde Brusselbomverdagte vasgevat

Belgiese staatsaanklaers het ‘n verdagte wat in hegtenis geneem is in verband met die terreuraanvalle in Brussel verlede week, aangekla van terreurmoord, poging tot terreurmoord en deelname aan aktiwiteite van ’n terreurgroep.

Twee ander mense word ook aan­gekla vir dieselfde … Lees verder

Die EU het geen antwoord op ISIS nie

Wat Libië betref blameer president Obama vir Frankryk en Brittanje dat hulle die bal laat val het nadat Gaddafi vermoor is. Maar dit was die Obama-administrasie wat die oorlog begin het, die meeste lugaanvalle geloods het en 7 700 bomme … Lees verder

Geen vredesmag vir Burundi nie, sê AU

Die Afrika-unie (AU) sal nie ‘n vredesmag na die beleërde Burundi stuur tensy die regering in Bujumbura daartoe instem nie, het dié unie se spesiale verteenwoordiger vir die streek gister aan die Franse radiodiens RFI gesê.

Burundi is gekant teen … Lees verder

Aanval op Franse onderwyser as terreurdaad bestempel

‘n Kleuterskoolonderwyser naby Parys, Frankryk met ‘n mes aangeval deur ‘n man wat beweer dat hy namens die Islamitiese Staat (ISIS) optree.

Die voorval het Maandagoggend op die skoolgronde van ‘n skool in Aubervilliers, in die buitewyke van Parys, gebeur, … Lees verder

Ramaphosa weier om vrae oor Marikana te beantwoord

Adjunk-president Cyril Ramaphosa kon nie vrae oor Marikana in die parlement beantwoord nie, nadat ‘n dagvaarding teen hom uitgereik is oor sy aandeel in die slagting.

Gebeure in Marikana in Augustus 2012 het daartoe aanleding gegee dat die families van … Lees verder

Skoolgeld gaan skerp styg waarsku Fedsas

Die federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse skole (Fedsas) sê die meeste skole gaan waarskynlik aanstaande jaar hul skoolgeld met baie meer as inflasie verhoog.

Paul Colditz, Fedsas se uitvoerende hoof, sê munispale tariewe, wat oor die laaste vyf jaar met … Lees verder

Britse premier voer nog ‘n eierdansie uit oor EU

Die Europese Unie (EU) moet meer buigsaam wees indien dit Brittanje se kiesers wil oortuig om in die 2017-referendum ten gunste daarvan te stem, het ­premier David Cameron verklaar.

Die Britse premier moet sy kiesers onder die indruk hou dat … Lees verder

Hoe gaan dit met die imperiale projek?

President Barack Obama sal by die Verenigde Nasies hierdie week sy laaste geleentheid hê om sy globale buitelandse beleid na te jaag, wat tans nuwe uitdagings bied.

Die toenemend komplekse dinamika in die geteisterde Midde-Ooste het Obama se langtermyn beleidsdoelwitte … Lees verder

Ondersoekbeampte na lugambulans-ongeluk skielik afgedank

Die Suid-Afrikaanse hoofondersoekbeampte van die vliegongeluk van die lugambulans van E-Med Rescue 24 op 16 Augustus by Kaapstad, is in die pad gesteek, het die Republikein berig.

Die Namibiese direktoraat van vliegtuigongeluk-ondersoeke het ’n e-pos van die Suid-Afrikaanse burgerlugvaart-kantoor ontvang … Lees verder

Meer as 100 beseer toe Shosholoza ontspoor

Meer as 100 mense is glo beseer toe ‘n trein in die vroeë oggendure gedeeltelik ontspoor het buite Kimberley in die Noord-Kaap, het IOL berig.

Die Shosholoza-passasierstrein van Johannesburg na Kaapstad het vroeg Woensdagoggend buite Kimberley ontspoor.

Die trein is … Lees verder

Tenker en passasierveerboot bots

‘n Gat in die romp van die passasiersveerboot, Stena Jutlandica, word die naweek by die hawe van Gothenburg, Swede geïnspekteer.

Die veerboot het vroeg Sondagoggend met ‘n tenker naby die eiland van Vinga naby Gothenburg gebots.

Die veerboot het water … Lees verder

Niël Barnard se outobiografie ontbloot NP-rugstekery

Die spioenbaas, Niël Barnard, se outobiografie Geheime Rewolusie – memoires van ‘n spioenbaas, wat pas by Tafelberg verskyn het, is ‘n teleurstellende boek en sal slegs aanklank vind by diegene wat nie toegang tot die internet of ander eietydse … Lees verder

Bek-en-klouseer glo onder beheer in twee provinsies

Die minister van landbou, Senzeni Zokwana sê bek-en-klouseer in Bambanani in KwaZulu-Natal, Mhinga in Limpopo en Marite in Mpumalanga is onder beheer, het RSG berig.

Hy het in Pretoria gesê dit volg na veldtogte in die gebiede om die siekte … Lees verder