Brief: ANC-bewind gaan blanke kleinsake uitsluit van Covid-19-hulp!

30% Buitelanders het meer waarde vir die regering as sy wit burgers.

Swart werkers in die diens van nie-SEB-maatskappye suig ook duidelik aan die agterspeen.

Dit is ongelooflik dat ‘n regering in ‘n krisissituasie soos hierdie nog teen sy eie … Lees verder

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 2)

Ter aanvulling van my vorige rubriek (Praag 14.03.2020) bespreek het nog twee minder bekende boeke oor die Anglo-Boereoorlog (ABO) wat in daardie era gepubliseer is.

Impressions of South Africa

James Bryce (1838-1922) was ‘n Britse historikus en politikus. … Lees verder

Video: Die koronavirus mag dalk net die land verander

Die koronavirus leef veel langer in die lug en op oppervlaktes as wat mense dink. Daar is boonop 7,7 miljoen MIV-positiewe mense in Suid-Afrika, wat agt keer meer vatbaar vir longontsteking as gesonde mense is. Die gesondheids-en finansiële krisis wat … Lees verder

Brief: Janusz Walus langer in tronk as Nelson Mandela

Janusz Walus het een “politieke” moord op ‘n kommunis gepleeg maar sit nou effektief al langer as Nelson Mandela in die tronk wat ‘n dertig+jarige “burgeroorlog” en sanksies teen sy eie land gevoer het, wat duisende onskuldiges se dood tot … Lees verder

Koronavirus kan ure lank in lug en dae op oppervlaktes oorleef

Volgens ‘n nuwe studie wat leidrade verskaf om mense te help om die respiratoriese siekte genaamd COVID te voorkom, kan die hoogs aansteeklike nuwe koronavirus wat in ‘n wêreldwye pandemie ontplof het, ure lank aansteeklik bly in druppels in die … Lees verder

#Koronavirus: Franse regering kondig noodmaatreëls af

Van middernag vanaand word alle openbare plekke, d.w.s. restaurante, kroeë, bioskope, skole, ens. in Frankryk gesluit. Slegs die kinders van mediese personeel wat moet aanhou werk, sal skool toe gaan. Verder sal skole per rekenaar en internet funksioneer.
Die enigste … Lees verder

Leon Lemmer: Die Anglo-Boereoorlog: Die onmin tussen Boer en Brit (Deel 1)

Twee van die bekendste boeke wat kort na afloop van die Anglo-Boereoorlog (ABO, 1899-1902) gepubliseer is, is Christiaan de Wet se Strijd tusschen Boer en Brit (1902) en JD Kestell se Through shot and flame (1903). ‘n Kindle-weergawe van albei … Lees verder

Video: Permanente kwytskelding vir die ANC en sy mederampokkers

Daar is nou gerugte dat die ANC en sy meelopers wat voor die Zondo-kommissie verskyn het, geheel en al kwytgeskeld gaan word vir die honderde miljarde rande wat by die staat en staatsondernemings gesteel is. Dit is soortgelyk aan ‘n … Lees verder

Dan Roodt: Die donker kant

In die sewentigerjare het ons na sogenaamde langspeelplate van viniel geluister. ‘n Gewilde album in 1973 was “The dark side of the moon” deur Pink Floyd. By garagepartytjies het ons op die musiek gedans, veral die liedjie “Time”.

Binne die … Lees verder

Leon Lemmer: Empatie as bodemlose put

In hierdie rubriek is empatie die kernbegrip. Maar daar is ‘n bondel verwante begrippe. In die HAT (2015) word hulle soos volg verduidelik:

empatie [“empathy”]: vermoë om jou in die plek van ‘n ander te stel om sy/haar reaksies en … Lees verder

Dan Roodt: Kan ons ook trots op apartheid voel?

Racial segregation has appeared in all parts of the world where there are multiracial communities, except where racial amalgamation occurred on a large scale as in Hawaii and Brazil. — Encyclopaedia Britannica

In my roman Moltrein, wat in die … Lees verder

Leon Lemmer: Hermann Giliomee: Ou wyn in nuwe bottels

Hermann Giliomee (gebore in 1938) is ‘n gerespekteerde historikus. Hy beywer hom vir die heil van Afrikaans in groter mate as enige lid van die huidige geslag Afrikaanstaalkundiges en -letterkundiges. Veral in hierdie opsig wek hy die indruk van ‘n … Lees verder