Nee vir COPE

Mnr. Lekota se onlangse uitlatings oor die herinstelling van die kommando's om uiters noodsaaklike dienste te lewer laat mens wonder oor sy ware bedoelings. Hy sê dat tydens sy deelname aan die proses om die kommando's af te stel, het

Lees verder

Hebsug lei tot ‘n volk se ondergang

Dit herinner my aan die volgende:

"Slegte mense kan onmoontlik nie goeie burgers wees nie. 'n Volk van sedeloses en afgodedienaars kan onmoontlik nie 'n vrye volk wees nie. Wanneer mense hul God vergeet, word die kettings van tirannie gesmee.

Nederland ervaar ongekende ekonomiese inkrimping

Die jare dertig is terug, altans vergelykings met die 1930’s. Die Nederlandse premier, Jan-Peter Balkenende, het gister op ’n sombere perskonferensie gesê dat die ongekende inkrimping van die Nederlandse ekonomie aan daardie tyd herinner.

Die Nederlandse ekonomie krimp vanjaar met

Lees verder

‘Daai pispotstylhelm’ is onwettig

ImageMotorfietshelms wat nie die ore van die gebruiker toemaak nie, voldoen nie aan basiese veiligheidsvereistes nie, het die Nasionale beheerliggaam vir verpligte spesifikasies (NRCS) Dinsdag gesê.

Die NRCS-woordvoerder Mirriam Moswaane het gesê die "pispotstylhelms (waarna normaalweg verwys word as Chips, Lees verder