Skrik vir die waarheid

Gister reik ‘n klein politieke party ‘n nuusverklaring uit waarin ontsteltenis uitgespreek word oor die meer as 700 mense wat sedert Eugene Terre’Blanche se moord, reeds in Suid-Afrika vermoor is, en skaars ‘n rimpeling veroorsaak het.

Die verklaring was skaars … Lees verder

Sweedse groep betoog oor Terre’Blanche-moord

Die Afrikanervolksparty se webblad berig dat die Sweedse Versetsbeweging op Saterdag 17 April ‘n optog na die Suid-Afrikaanse ambassade in Stockholm sal hou.

“Ons hou die ANC verantwoordelik vir die moord op mnr. Eugene Terre’Blanche, leier van die Afrikaner-Weerstandsbeweging (AWB), … Lees verder

‘Dis ‘n suiwer politieke moord’ – AWB

Die Afrikanerweerstandsbeweging (AWB) het Dinsdag ‘n beroep op president Jacob Zuma gedoen om die ANC-jeugliga se leier, Julius Malema, daarvan te weerhou om opruiende en rassistiese uitsprake te maak.

“Ons wil hê Jacob Zuma moet Malema keer want hy is … Lees verder

ET se moord en die verplasing van blaam

Ek is vanoggend omstreeks 04h00 wakkergemaak deur ons kat wat ‘n muis gevang het en die ding toe in die huis laat wegkom het. Ek het toe maar die nuus begin lees op die internet en was geskok om te … Lees verder

Roodt blameer ANC vir Terre’Blanche-moord

Dr. Dan Roodt van PRAAG en inligtingshoof van die Vryheidsfront Plus in Gauteng, het die ANC vir die moord op Eugene Terre’Blanche geblameer. “Die ANC, veral sy jeugvleuel, het ‘n klimaat van anti-Afrikanerhaat in Suid-Afrika geskep. Gevolglik bevind Suid-Afrika hom … Lees verder

Britse koerant berig oor ‘uitwissing van boere’

Die Britse koerant, The Sunday Times, het gister berig oor die “uitwissing van Suid-Afrikaanse boere” en die ANC se volharding in die sing van “vryheidsliedjies” waarin hul ondersteunders tot moord op Boere en Afrikaners aangehits word.

Die koerant noem die … Lees verder

Vyfhonderd vroue en kinders doodgekap

Goodluck Jonathan, waarnemende president van Nigerië het veiligheidsmagte op ‘n gereedheidsbasis geplaas nadat bendes ten minste 500 vroue en kinders naby die sentrale stad van Jos vermoor het.

Ooggetuies het beskryf hoe slagoffers Sondag in valstrikke en visnette gevang is. … Lees verder

Sokkergaste moet kennis neem van barbaarsheid

Die moordtog wat elke dag in Suid-Afrika voortduur op soortgelyke wyse as die moord op mnr Kobus Snyman van Midrand die afgelope naweek, dui op ‘ n kommerwekkende element van barbaarsheid wat in Suid-Afrika heers. So sê mnr Jaco Mulder, … Lees verder

Swart polisie aan Oosrand skiet kleurlingseun dood

Volgens die Johannesburgse dagblad, The Star, is Alexander Thys noodlottig gewond deur voëlhael waarmee die polisie op 'n groep partytjiemakers geskiet het.

Drie ander seuns is gewond toe die polisie Sondagaand 'n partytjie in Delmorepark, oos van Johannesburg, opgebreek het.

Lees verder

Al vier verbrande swartes nou dood

Die kinders se ma, Maice Moyo, het Sondag 7 Augustus ná die brand aan haar wonde beswyk.

Die tweelingdogter is ‘n paar dae later dood.

Die twee swartes en hul tweeling is aan die brand gesteek in ‘n aanval by

Misdaad deur polisie neem met 72% toe

“Dit is net klagtes wat by die OKD aangemeld is, maar daar kan baie meer wees. Die laaste jaar was die toename 9%. Dit dui daarop dat daar ‘n ernstige probleem is met die keuring en opleiding van polisielede. Hierdie Lees verder