Britse koninklike gesin sterk hul verbintenis tot rasse-integrasie

‘n Kragtige simbool van die Britse monargie se verbintenis tot rasse-integrasie en multikulturalisme, is die aangekondigde verlowing van prins Harry en die gemengde-ras Amerikaanse aktrise Meghan Markle.

Markle se ma, Doria Ragland, is ‘n Afro-Amerikaner, ‘n eerste vir ‘n Britse … Lees verder

Rapport ‘stem saam met Malema’ oor blankes, Afrikaans

Die links-liberale Sondagkoerant Rapport, wat deesdae grotendeels bestaan uit artikels wat uit die ekstreemlinkse Sondagblad City Press vertaal word, het gister ‘n hoofartikel gepubliseer waarin hy sy instemming met die standpunte van Julius Malema oor Afrikaans uitspreek.

Die titel van … Lees verder

Karel Combrinck: Brandoffer nommer 3

Ons is byna aan die einde van die jaar 2017, d.w.s pas ‘n eeu na die beëindiging van een van die mees afskuwekkende menseslagtings in die geskiedenis. Pas ‘n honderd jaar gelede het die mees beskaafde en ontwikkelde volke op … Lees verder

Leon Lemmer: Wannie Carstens se Storie van Afrikaans

Deel 1 van Die storie van Afrikaans (Pretoria: Protea Boekhuis, 2017, 639p, R450) deur WAM Carstens en EH Raidt is op 14 November gepubliseer. Dit word aangebied as ‘n biografie van ‘n taal. Deel 1 se newetitel is: Uit Europa … Lees verder

Bob bedank nadat hy sy land totaal vernietig het

Zimbabwiese president Robert Mugabe het bedank. Die Afrika-bevrydingsheld en een van die wêreld se mees berugte diktators het Dinsdag as president uitgetree, ‘n week nadat die weermag en sy voormalige politieke bondgenote teen hom gedraai het.

Die spreker van die … Lees verder

Baltimore: Byna geen studente wat wiskunde kan baasraak nie

In baie skole in die swart Amerikaanse stad Baltimore is geen studente vaardig in wiskunde nie.

Swart studente het kennelik probleme met wiskunde in Baltimore City Schools. Projek Baltimore het in 2017 toetsdata ontleed en gevind een derde van … Lees verder

Malema bepleit weereens grondgryp by blankes, dog ‘nie uit wraak’

Julius Malema het oor die naweek weereens sy onlangse oproepe tot grondgryp deur swartes herhaal toe hy by Sun City gesê het: “Daar is niks spesiaals aangaande blankes dat hulle meer grond as swartes moet besit nie. Hulle moet grond … Lees verder

Dan Roodt: Skep ‘n nuwe Afrikaanse groeipunt aan die kus

Die probleem waarmee ons sit, is al oor en oor ontleed. Wat is die oplossing? “Wat is julle plan?” het die Nederlanders, Vlaminge en Duitsers vir my onlangs in Europa gevra. Daar is mos die grappie van ‘n Boer maak … Lees verder

Leon Lemmer: Ronnie Kasrils oor Jacob Zuma

Jacques Pauw se boek, The president’s keepers (Praag 11 November), het opslae gemaak. Vandeesmaand het Adriaan Basson en Pieter du Toit se boek, Enemy of the people, ook verskyn (nadat Basson in 2012 Zuma exposed gepubliseer het), … Lees verder

Gustav Venter: Die derde bestaanskrisis en die volk

Alle volke is bestem om te verdwyn, sommige gouer as ander. Dit kan wees dat die Afrikaner een van die volgende volke is om in die vergetelheid weg te val, en as dit die geval is, sal dit wees weens … Lees verder

Europese LP eis dat SA plaasmoorde bo-aan die sakelys geplaas word

Janice Atkinson, ‘n onafhanklike Lid van die Europese Parlement vir die Suid-Oostelike streek van Engeland, asook ‘n vorige lid van die UK Independence Party (UKIP), het ‘n parlementêre stemming aangevra waarin plaasmoorde in Suid-Afrika veroordeel word.

Haar mosie teen plaasmoorde … Lees verder

Brief: Die rubicon wat Afrikaans moet oorsteek

Ek het my al voorheen op Praag se welwillendheid beroep wanneer ek weens sensuur nie toegelaat word om my mening op LitNet te lug nie. Ek hoop ek kan dit hierdie keer weer doen. Op LitNet geniet politieke korrektheid voorkeur … Lees verder