Een so ‘n bydrae tot die "mini-seminar" is ‘n stuk deur die heer Andries Oliphant wat mens as ‘n plaasmoord op die Afrikaanse letterkunde sou kon tipeer. Hy bied ‘n soort literêre vyfjaarplan à la Josef Stalin aan waarin "South … Lees verder

Prof. Chris Brink het deur sy kille politieke korrektheid en traak-my-nie-agtige houding jeens Afrikaans die meerderheid Afrikaners en oud-Maties van hom vervreem. Vele alumni het hul skenkings aan Stellenbosch gestaak.
Maar dit was die polemiek rondom die T-opsie wat Brink … Lees verder

Vele Amerikaners het hul steun toegesê aan die Afrikaner se stryd om selfbehoud in Suid-Afrika. Die vyftig eksemplare van sy boek, The Scourge of the ANC, wat dr. Roodt op die vliegtuig saamgebring het, het binne ‘n kort tydjie ná … Lees verder

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.
Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder

Koos Kombuis
‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.
Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder