Die aksiegroep is in Februarie 2000 gestig en kort daarna geregistreer as ‘n artikel 21-maatskappy sonder winsbejag.
Die twee persone wat aanvanklik die leiding geneem het, was Dan Roodt en Carel van der Merwe. Die webwerf is aanvanklik deur Carel … Lees verder

Ramphele se stelling bevat twee elemente: ‘n aanname (apartheid het mense opsetlik verarm) en ‘n dreigement (as daar nie herverspreiding van rykdom of "kompensasie" plaasvind nie, gaan daar geweld wees). Haar uitspraak kan ook gelees word as ‘n verklaring vir … Lees verder

My siening is dat die ANK nie werklik die party is van die massas nie, maar eerder ‘n relatief klein kliek verteenwoordig wat uit die teruggekeerde uitgewekenes ("exiles"), Engelse en Afrikaanse sakelui bestaan, asook en veral die Xhosa-sprekende voordeeltrekkers uit … Lees verder

Die webwerf is tans onder konstruksie en sal eersdaags aanlyn wees!
Die webwerf sal voortaan gebruik maak van Mambo-sagteware en sal u dus opmerk dat baie van die inhoud in Engels vertoon. Ons is egter onverpoos besig met die vertaling … Lees verder
Nie net het News Café die vermetelheid om inheemse Afrikaanse musiek (selfs in oorwegend Afrikaanse gebiede) te verbied nie, maar spyskaarte en ander publisiteitsmateriaal is slegs in Engels beskikbaar.
Geruime tyd reeds beskou sekere Engelstalige ondernemings die huidige politieke bedeling … Lees verder

Waarom is die ANC en die SABC so gretig om ons kultuurerfenis te vernietig deur die name uit te wis van Afrikaners wat hierdie land ontwikkel het met hulle vaardighede, kennis, ywer, deursettingsvermoë en vernuf? Dit kan sekerlik nie bydrae … Lees verder

PW Botha was iemand wat sy hele lewe lank in die politiek gestaan het en wat historiese figure soos genls. Hertzog en Smuts persoonlik geken het. Sy heengaan verteenwoordig daarom ook ‘n breuk met die geskiedenis wat onherroepelik is. In … Lees verder

Nêrens het die sirkusagtige aard van ANC-regering so duidelik opgestyg (en neergestort) soos tydens vandeesweek se tweede naamsverandering van Jan Smuts-lughawe nie.
Naamsveranderings geniet hoë prioriteit by die regime: dit verteenwoordig ‘n belangriker element van regering as om Suid-Afrikaners se … Lees verder

Die reaksie is te verstane. Misdadigers maak ‘n bespotting van alles wat orde en wetmatigheid voorstel. Moord, roof, verkragting, vrees om soggens by die deur uit te gaan, oorvol tronke en gebrek aan geregtigheid is alles faktore wat die gewone … Lees verder

Een so ‘n bydrae tot die "mini-seminar" is ‘n stuk deur die heer Andries Oliphant wat mens as ‘n plaasmoord op die Afrikaanse letterkunde sou kon tipeer. Hy bied ‘n soort literêre vyfjaarplan à la Josef Stalin aan waarin "South … Lees verder

Prof. Chris Brink het deur sy kille politieke korrektheid en traak-my-nie-agtige houding jeens Afrikaans die meerderheid Afrikaners en oud-Maties van hom vervreem. Vele alumni het hul skenkings aan Stellenbosch gestaak.
Maar dit was die polemiek rondom die T-opsie wat Brink … Lees verder

Vele Amerikaners het hul steun toegesê aan die Afrikaner se stryd om selfbehoud in Suid-Afrika. Die vyftig eksemplare van sy boek, The Scourge of the ANC, wat dr. Roodt op die vliegtuig saamgebring het, het binne ‘n kort tydjie ná … Lees verder

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.
Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder

Koos Kombuis
‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.
Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder