Misdaad: ENB plaas druk op Mbeki

Image

Een van die vier groot Suid-Afrikaanse banke, Eerste Nasionaal, gaan binnekort druk op Mbeki plaas om sy siening oor misdaad te verander. Volgens die bank gaan hy van dié naweek af met ‘n groot anti-misdaadveldtog in die media begin om … Lees verder

Fort Hare weier om sy naam te verander

Die naam van die universiteit verwys na ‘n Britse soldaat van koloniale tye, ene Generaal Hare. Die universiteit het die versoek egter van die hand gewys en sal die naam Fort Hare behou, ten spyte van die presedente wat elders met Lees verder

Steve en Kallie voer verkeerde stryd

Die ANC-vryheidspark verteenwoordig ’n skandalig uitspattige en groteske vermorsing van belastingbetalersgeld in Pretoria, wat deur die ANC regime opgerig is ter nagedagtenis aan “helde” van die “vryheidstryd”. Oor die soort gespuis wat die ANC vir helde aansien hoef ek nie Lees verder

Vrek in vrede!

Terwyl die media volgens hul gewoonte nêrens na die ras van Anton Goosen se aanvallers verwys het nie, het Johan Pienaar in sy brief namens die sanger op Litnet wel geïmpliseer dat hulle swartes was. Soos ek reeds in “Pas Lees verder

WB se veiligheidshoof is korrupte tronkbaas

Mti is ook anti-Afrikaans. In 2001 is studente van die DKD se Zonderwater-opleidingskollege met die dood gedreig deur amptenare van die departement omdat hulle hul eksamens in Afrikaans wou aflê. Mti het die gedrag van sy amptenare verdedig.

 … Lees verder

Dan Roodt in debat oor Afropessimisme

{enclose Rekenskap1204200616bis.mp3}

май литл пони игрушкитопкарго отзыв

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid… Lees verder

Kommunikasie maak weerbaar

1) Spoed. Om vinnig en doeltreffend te kan kommunikeer is van kardinale belang. Kommunikasie moet uiters vinnig kan geskied want in situasies van nood is tyd krities en ons praat van sekondes nie minute nie.
2) Effektiwiteit. Om met die … Lees verder

Misdaad is nie ‘n natuurverskynsel nie

Om oor misdaad te dink in terme van metafore dien geen doel en misdaad moet gesien word as die gevolg van menslike aksie. Die enigste oplossing is dus om of daardie mens wat jy glo ʼn misdadiger is tydelik of

Lees verder

Misdaadprobleem? Watter misdaadprobleem?

In ‘n sekere sin is diegene wat die opslae oor misdaad as ‘n vorm van blanke histerie beskou, heeltemal reg. Al wat nodig is om dit te verifieer, is om na inbelprogramme oor misdaad op radiostasies met ‘n beduidende swart … Lees verder

Die aanslag op Pretoria

Hoewel misdaad reeds sedert 1994 ‘n probleem in SA geword het, blyk dit dat anti-blanke propaganda deur die regime se uitsaaikorporasie (SABC) veral oor die afgelope jaar tot ‘n dramatiese toename in haatmisdaad teen blankes lei. Wat veral kommerwekkend is, … Lees verder

Misdaad is vrug van transformasie

Die probleem is sonder twyfel die vrugte wat gepluk word van die transformasie in die SA Polisie!!  Alle goeie blanke polisielede het reeds die mag verlaat of gee in elk geval nie meer om nie, omrede hulle nie bevorder kan word

Mense moet hulleself weerbaar maak

Dit is 'n gewapende stryd, al het ons dit nie gekies nie; dit help nie ons beveg vuur met swart strikkies nie.

Terloops, het julle gesien dat die DA oopgelvlek het dat 'n klomp vuurwapens wat die wetsgehoorsame inwoners van die land goedsmoeds by polisiestasies Lees verder

Nasiebou: die verlies van ‘n volk

Lees asseblief die brief tot op die einde en as jy saamstem met wat ek te sê het, stuur dit aan sodat ons as ’n volk kan aanbeweeg!

In Rapport lees ek vir die eerste keer Lets Pretorius se naam

Buiteland toe!

Die ANC-hiërargie se ideologiese denke is destyds deur hul Marxistiese leermeesters in veral Rusland en Oos-Duitsland gevorm. Hulle het nog nooit afgesien van die uitgediende denke en metodes wat hulle in Moskou en Leipzig aangeleer het nie.

Die revolusie wat die diktatuur van die proletariaat