STAANDE TOEJUIGING VIR DAN ROODT IN VSA

Vele Amerikaners het hul steun toegesê aan die Afrikaner se stryd om selfbehoud in Suid-Afrika. Die vyftig eksemplare van sy boek, The Scourge of the ANC, wat dr. Roodt op die vliegtuig saamgebring het, het binne ‘n kort tydjie ná … Lees verder

ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.

Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder

Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner

‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.

Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder