‘Klim uit,’ s? rassistiese busbestuurder

Die busbestuurder het laat in Mondeor opgedaag. Hy was boonop nie vertroud met die roete nie. Twee wit seuns het probeer om aan hom te beduie hoe om te ry, maar hy wou nie na hulle luister nie. Ander kinders Lees verder

Mbeki en verwagtinge vir m?re

Volgens statistiek was bykans 2.5 miljoen mense die afgelope drie jaar slagoffers van ernstige misdaad. ’n Onlangse studie het verder aangetoon dat meer as 90% Suid-Afrikaners waarskynlik nog slagoffers van misdaad gaan word.

Business Day het ’n rukkie gelede aangetoon Lees verder

Ons verwelkom demokrasie in die Kongo, 100 dooies ‘n kleinigheid

Die VN-Veiligheidsraad het egter die totstandkoming van ’n nuwe regering in die land verwelkom en dit aangemoedig “om dringende kwessies soos veiligheid, nasionale versoening en heropbou aan te pak”.

Terselfdertyd het die Veiligheidsraad die onlangse gevegte in Laer Kongo verdoem Lees verder

Sesjarige verkrag in Oos-Transvaal

Superintendent Abie Khoabane het verklaar dat die meisie haar ma vertel het wat Dinsdag gebeur het.

‘n Dokter het bevestig dat sy verkrag is.

Die tiener het intussen verdwyn.

нужна ли медицинскаяДанильченко Юрий Брониславович

Neem deel aan die gesprek… Lees verder

Staak praatjies met sg. landbouminister

Xingwana se agenda is ooglopend. Tog kan nie een van die landbou-unies dit raaksien nie. Of, eerder, wil hulle dit dalk nie verneem nie? Die sogenaamde minister het ‘n strategie wat effektief daarop gemik is om verhoudinge tussen die regering

Lees verder

Pallo Jordan se vreemde uitbarsting

Tweedens handel De La Rey oor ‘n persoon wat lank reeds oorlede is, oor ‘n konflik van ‘n eeu of meer gelede wat niks met die huidige regime te make het nie. Dit sou in ‘n normale, demokratiese land moeilik

FAK sluit aan by kritiek teen kultuurkommissaar

"Die Federasie van Afrikaanse Kultuurverenigings, die FAK, het die Departement van Kuns en Kultuur (DKK) gewaarsku teen ‘n kwaadwillige, neerbuigende wanvertolking van Bok van Blerk se liedjie, De la Rey. Volgens die FAK is dit verregaande om soos die DKK … Lees verder

Armoede in Afrika neem toe

Sowat 10% van die wêreld se bevolking bly in Afrika, maar terselfdertyd word 30% van die armste mense op die planeet ook hier aangetref.

Volgens die verslag was daar groei in die 60’s en 70’s, maar tussen 1975 en 1995 Lees verder

Pallo Jordan het niks te s? oor Afrikaanse liedjies

Die Afrikaner wat van Bok van Blerk hou, is "verregs".

Die Afrikaner wat in sy geskiedenis belangstel, is "verregs".

Die Afrikaner wat Standaardafrikaans wil praat en nie wil sien dat idiotiese omroepers van die SAUK dit opmors nie, is "verregs".

Zuma waarskynlik in Natal genomineer

Die ANC se provinsiale sekretaris, Senzo Mchunu, het gister gereageer op ’n City Press-berig verlede Sondag dat sekere lede van die provinsiale bestuurskomitee Zuma se ondersteuners uitgedaag het om te bewys dat provinsiale strukture reeds in Januarie 2005 hul steun Lees verder

Fidel

Castro se gesondheidsprobleme en verwagte afsterwe het reeds ’n taamlike indruk in die Amerikaanse pers gemaak en op afwagtende Kubaanse uitgewekenes in Miami, asook komediante wat grappe oor sy kunsmatige anus maak. Treurende linksgesindes het reeds begin om die man Lees verder

Dept. van kuns en kultuur dreig oor De la Rey

“Dit sal verskriklik jammer wees as ‘n handvol misleide individue hoop om ‘n onskuldige liedjie te gebruik as ‘n vertrekpunt vir verraad”, lui die verklaring.
 
Met verwysing na die Boeremag waarsku die departement dat diegene wat hulleself met verraad Lees verder

Mbeki oor misdaad gelooi

Die Kaapse PSG-groep het ’n ope brief gepubliseer waarin Mbeki gevra word “om ons te wys dat jy omgee.” Verder lui die advertensie soos volg: “Ons kan slegs ’n bydrae maak in ’n stabiele Suid-Afrika.”

Mbeki berei tans sy toespraak Lees verder

Frankryk en Ivoorkus steeds haaks

Op 5 Februarie 2007 het verteenwoordigers van Gbagbo en die rebelle in Ouagadougou, Burkina Faso se hoofstad, ontmoet.

Volgens Brigitte Girardin, die Franse minister verantwoordelik vir samewerking met Afrika, is daar tans nog 3 500 Franse soldate in die Ivoorkus Lees verder