Afrikaanse skole is ‘rassistiese kastele’

Die beweging se standpunt volg op die veldtog wat die ANC-onderwysminister teen Ermelo, die laaste oorblywende Afrikaanse hoërskool in die Oos-Transvaal, voer. Die hoofregter van die Transvaalse Hooggeregshof, Bernard Ngoepe, het verlede week in ‘n verrassende ommekeer uitspraak gegee teen

Lees verder

Pandor ‘nie teen Afrikaans’

"Waar ‘n skool te min inskrywings het, moet ons toelaat dat plekke deur kinders ingeneem word wat onderrig wil word in die medium van hul keuse.”

Pandor is ook Dinsdag deur die hof toestemming verleen om tussenbeide te tree in … Lees verder

Minderwaardigheid katalisator vir etniese geweld

Die tese dat etniese groepe “agente'' van 'n buitelandse mag verteenwoordig, kom voor in die meeste verslae oor etniese onluste. Van 1780 af, toe Katolieke in Londen aangeval is omdat mense geglo het hulle is pouslike samesweerders wat deur die Lees verder

Afrikaanse skole: ‘Die revolusie venietig die kultuur van die verlede’

Ook die Suid-Afrikaanse Demokratiese Onderwysersunie (SADOU) het gemeen dat “die reg op moedertaalonderrig nie gebruik kan word om sekere leerders toegang tot opvoeding te ontsê nie. Tydens ‘n vergadering in Johannesburg het die unie verklaar dat hy die uitspraak van Lees verder

Ek wil geen etniese konflik, Koos

Vandag, tot my spyt, moet ek sê dat ek reg was. Ek het in 2000 by myself gedink dat enige skikking waar een party opeindig met 100% van die mag en voordele (soos dié van 1994) ‘n goeie kans staan … Lees verder

Minister Pallo Jordan beskik oor ‘n (wrang) humorsin

MEDIAVERKLARING DEUR PRAAG (PRO-AFRIKAANSE AKSIEGROEP)

Komende ná die Ermelo-hofsaak waarin die laaste oorblywende Afrikaanse hoërskool in die Oos-Transvaal gedwing word om Engelse klasse in te stel, getuig minister Pallo Jordan se uitspraak dat die ANC "Afrikaans sal bevorder" van ‘n

Lees verder

Afrikaners en die buiteland

Praag hou hom besig met Afrikaners wat in Afrika wil bly. Dit is ook 'n regverdige opsie. Soos sake nou staan is dit jammer genoeg, 'n doodlooppad. Die swart meerderheidsregering gee nie om nie en die buiteland kyk anderkant toe (die blankes kry Lees verder

Wie sal tog die regses regsien?

Evelyn se vriendin het blykbaar ‘n draad oor De La Rey op die Kletskerk-forum raakgelees, en amper verstik aan haar tee toe sy sien hoeveel negatiwiteit daar oor die Nuwe Suid-Afrika bestaan. Ons moet almal seker dankbaar wees haar vriendin