Swart boere in Zim se wittebrood verby

Tydens sy toespraak voor ’n parlementêre komitee verlede week het Gono gesê dat dit “’n skande” is dat Zimbabwe ten spyte van grondhervorming steeds voedsel moet invoer.

Die inflasiekoers staan tans op 1 600% (die hoogste ter wêreld). Verlede jaar Lees verder

Ghana se Messias

Mbeki het in sy bydrae tot ANC Today Kwame Nkrumah as “messiaans” bestempel. Volgens hom was Ghana ’n belangrike simbool vir die ANC en hul bevrydingstryd in Suid-Afrika. “Ons (die bevrydingsbewegings) het die leuse “Forward ever, backward never” van Nkrumah Lees verder

Zuma-besoek aan moordslagoffer ontlok wye reaksie

Tydens sy besoek aan die Slabbert-familie, het Zuma gesê dat misdaad in Suid-Afrika ‘n ernstige probleem verteenwoordig. “Dis belangrik dat die hele nasie teen misdaad gemobiliseer word,” het hy verklaar.

Hy het ook gemeen dat daar behoefte aan meer interaksie Lees verder

Regstellende aksie hier om te bly

Mark Lowe van die Demokratiese Alliansie het verlede week tydens ’n parlementêre debat oor werkskepping gevra dat regstellende aksie afgeskaf word. Hy het die tekort aan gekwalifiseerde ambagsmanne op regstellende aksie geblameer. Die Verenigde Party, die Vryheidsfront Plus, asook Mangosuthu Lees verder

Afrikaners wil selfbeskikking h

Verteenwoordigers van Afrikanerorganisasies het op Saterdag 3 Maart in Pretoria ontmoet om ‘n organisasie te stig wat hom vir Afrikanerselfbeskikking sal beywer.

Diegene wat teenwoordig was het besluit om dit voorlopig die Afrikanerfront te noem,” het die segsman Henk van … Lees verder

De Klerk bekommerd oor grondwet

Hierdie stryd sal by die ANC se komende nasionale konferensie in Desember beslis word.

“Ongelukkig het diegene van ons buite die ANC-alliansie min of geen sê in hierdie proses nie, wat nogtans die omgewing waarin ons leef en werk vir Lees verder

Die oudste staatshoof ter w?reld

Wade is ’n voormalige opponent van oud president Léopold Senghor, of “die vader van die nasie” soos hy ook bekend gestaan het. Hy het ’n lewendige belangstelling in argitektuur. In sy presidensiële paleis in Dakar het hy spesiaal ’n vertrek Lees verder

Nuwe boek oor Nostradamus

Die oorlog omvat wapens van massavernietiging en vele dooies wat eers Asië, Europa en dan Engeland sal verswelg. Die sogenaamde Antichris is ’n Hitler-tipe massamoordenaar wat alle sielkundige truuks sal aanwend om sy sin te kry. Hy begin egter weerstand … Lees verder

Praag, TLU-veiligheid, Steve hou vergadering teen misdaad

Soos dr. Bertie du Plessis enkele dae gelede in Beeld geskryf het, gaan nóg die polisie, nóg die bestaande weermag enigiets doen om die veiligheid van gewone Afrikaners te verseker. Die vergadering op 10 Maart is bedoel om die begin Lees verder

Afrikaners staan saam oor Ermelo

Die oomblik toe ons egter deur die skoolhek ry nadat ons uit Joubertstraat afgedraai het, besef ek onmiddellik waarom Ermelo in die onderwysdepartement se visier verkeer. Soos ‘n onderwyseres ná die protesvergadering oor die vingerete trots aan my gesê het: … Lees verder

Universiteite: Dieper die duisternis in

Habib meen die syfers lyk nie sleg nie, maar van die 60.9% swart studente wat in 2005 op universiteit was, kom net 40.9% deur. Hy vra voorts hoe universiteite na hulleself as “wêreldklas-Afrika-universiteite” kan verwys as’n universiteit soos Wits se … Lees verder

Mao, Ch? en De la Rey

Die R-woord is nie eintlik deel van my woordeskat nie, maar onlangs het ek met iemand gesels (‘n Afrikaner wat boonop ‘n ANC-lid is). Toevallig het sy die Bok van Blerk-konsert by die Hillfox-sentrum in Roodepoort bygewoon. Blykbaar was daar … Lees verder

Die slag van Majuba

Image

Genl. Nicolaas Smit

Daar was geen artillerie nie en Colley het dit verder nie nodig geag om sy manskappe te beveel om hulleself op die koppie in te grawe nie. Hulle was moeg ná die lang nag van steiltes uitklim. … Lees verder

Seerowers roof $16 miljard p.j.

Om die weskus van Afrika maak oliemaatskappye reeds van privaatmaatskappye gebruik om hul skepe te beskerm en vanaf 2008 word voorsien dat die AU die ooskus van die kontinent tussen Mosambiek en Somalië met ‘n Suid-Afrikaans-opgeleide taakgroep sal beveilig.

In Lees verder