Laat Oliver Tambo oranje proe

Nêrens het die sirkusagtige aard van ANC-regering so duidelik opgestyg (en neergestort) soos tydens vandeesweek se tweede naamsverandering van Jan Smuts-lughawe nie.

Naamsveranderings geniet hoë prioriteit by die regime: dit verteenwoordig ‘n belangriker element van regering as om Suid-Afrikaners se Lees verder

Is die herinvoer van die doodstraf ‘n wyse besluit?

Die reaksie is te verstane. Misdadigers maak ‘n bespotting van alles wat orde en wetmatigheid voorstel. Moord, roof, verkragting, vrees om soggens by die deur uit te gaan, oorvol tronke en gebrek aan geregtigheid is alles faktore wat die gewone Lees verder

Andries Oliphant se ‘plaasmoord’ op die Afrikaanse letterkunde

Een so ‘n bydrae tot die "mini-seminar" is ‘n stuk deur die heer Andries Oliphant wat mens as ‘n plaasmoord op die Afrikaanse letterkunde sou kon tipeer. Hy bied ‘n soort literêre vyfjaarplan à la Josef Stalin aan waarin "South Lees verder

PRAAG VERHEUG OOR BRINK SE BEDANKING

Prof. Chris Brink het deur sy kille politieke korrektheid en traak-my-nie-agtige houding jeens Afrikaans die meerderheid Afrikaners en oud-Maties van hom vervreem. Vele alumni het hul skenkings aan Stellenbosch gestaak.

Maar dit was die polemiek rondom die T-opsie wat Brink … Lees verder

STAANDE TOEJUIGING VIR DAN ROODT IN VSA

Vele Amerikaners het hul steun toegesê aan die Afrikaner se stryd om selfbehoud in Suid-Afrika. Die vyftig eksemplare van sy boek, The Scourge of the ANC, wat dr. Roodt op die vliegtuig saamgebring het, het binne ‘n kort tydjie ná … Lees verder

ANC IS MEDEVERANTWOORDELIK VIR PRAAGSE BLOEDVERGIETING

Die president van Rusland het so pas sy "morele verantwoordelikheid" erken teenoor Tsjeggië betreffende die onderdrukking van die Praagse Lente-opstand van 1968 waarin 100 mense gesterf het.

Die ANC het ten tye van die Sowjet-inval in 1968 sy uitdruklike steun … Lees verder

Dan Roodt: Koos Kombuis en die verghwarring van die Afrikaner

‘n Verkorte weergawe van dié rubriek het reeds op LitNet aan die begin van 2006 verskyn. Hierdie is egter die eerste publikasie van die volledige weergawe.

Daar is seker min openbare figure in dié land wat so deur die media … Lees verder

404

how to get sponsored instagramАлександр Фильчаков Васильевич

Lees verder