Misdaad – tyd vir ‘n volksaksie
Leopold Scholtz, Westerse toleransie en die Fortuyn-opstand
Om die waarheid te sê maak Leopold Scholtz homself skuldig aan dieselfde gedrag wat hy probeer bestry. So skryf hy in sy rubriek: “Lesers wat my skryfsels gereeld volg, sal weet dat ek dikwels skerp kritiek op die Weste … Lees verder

Tsjad: Meer chaos in die vooruitsig
Die Weste en Afrika, en Singapoer en die Ivoorkus
Maar normaalweg gesien is Westerse moonthede, selfs voormalige koloniale moonthede soos Brittanje en Frankryk, nie behep met Afrika nie. Afrika is die lastige kontinent, wat net aandag kry as daar ‘n krisis is. Dit is hoogstens ‘n bodemlose put waarin … Lees verder

Is Rwanda ons voorland?
Ofskoon die datum van hierdie toespraak van Mbeki 1 April is, is hy blykbaar baie ernstig hieroor.
Hierdie onsin oor Egiptenare wat swart was, is ‘n versinsel wat in Amerika ontstaan het om swart Amerikaners ‘n gevoel van trots te … Lees verder

Die groot Noordwes-transformasieskandaal
Luidens berigte in die media is die opposisiepartye in die Noordwes-provinsie se provinsiale wetgewer ontsteld oor die Departement van Landbou aldaar. Die Departement van Landbou in die Noordwes-provinsiale regering is naamlik gans en al wanfunksioneel. Verskeie lede van die departement … Lees verder

Nigeri?: Hoogs vlambaar
Dat Olusegun Obasanjo besluit het om ‘n grondwet-amendement aan te
… Lees verderDat Olusegun Obasanjo besluit het om ‘n grondwet-amendement aan te
… Lees verderAnton Barnard: Hein Willemse se absurde prul-rubriek
‘n Veel belangriker verskynsel is egter dat onder die klaers oor die
nuutste skandaal ook diegene tel wat hoog en laag sweer presies hoe verbind hulle sou wees tot die Suid-Afrikaanse dogma, religie en oppergesag bekend as transformasie. Transformasie beteken … Lees verder

Willemse – ‘n sensitiewe anti-Afrikaner
Om darem te dink met watter lydsaamheid hy in so ’n nou verbintenis leef met die Afrikaner, Die Onderdrukker, soos Willemse hom beskryf. Kyk net hoe het hy die ander wang gedraai deur na die skool toe te gaan wat … Lees verder

Prof. Hein Willemse se halwe waarhede
Inderdaad kan gestel word dat die kwessie oor Afrikaans as onderrigtaal op skool die mees voor die hand liggende oorsaak was van die Soweto-opstande, maar net soos met alles in die geskiedenis kan dit nie los beskou word van die … Lees verder

VRYEPOORT: IS JOHAN PIENAAR ‘N TROTSKIS OF MAO?S?
Ja, u het reg gelees! Ons moet vreugde put uit ons nuutgevonde vryheid om die ANK te verheerlik. So ‘n stukkie onverdunde stalinisme het ek baie lank laas teëgekom. As hy hierdie toespraak so 20 jaar gelede gelewer het, sou … Lees verder

Karin Kortj? en die betekenis van transformasie
‘n Veel belangriker verskynsel is egter dat onder die klaers oor die
nuutste skandaal ook diegene tel wat hoog en laag sweer presies hoe verbind hulle sou wees tot die Suid-Afrikaanse dogma, religie en oppergesag bekend as transformasie. Transformasie beteken … Lees verder
‘n Veel belangriker verskynsel is egter dat onder die klaers oor die
nuutste skandaal ook diegene tel wat hoog en laag sweer presies hoe verbind hulle sou wees tot die Suid-Afrikaanse dogma, religie en oppergesag bekend as transformasie. Transformasie beteken … Lees verder
Van nou af ondersteun ek die Wallabies
Sport was die eerste en duidelikste teiken op apartheid se rug. Die D’Oliveira-insident het meer gedoen om liberale westerse verontwaardiging te laat ontbrand as al die A.N.K. se skuim-om-die-mond.
Eweneens kan die rassistiese Mbeki-regime probeer om die ware onheilige aard … Lees verder