Apartheidkredietkaart

Image
Sean Verster

бра классикаФильчаков Александр Васильевич

Neem deel aan die gesprek en lewer gerus hier onder kommentaar!

L.W. U gebruik die Disqus-kommentaarafdeling op eie risiko en PRAAG, die redaksie of enige verwante persone of entiteite aanvaar geen verantwoordelikheid vir… Lees verder

Hou Afrikanerdroom aan die brand

Hoewel 'n mens in hierdie utopie sogenaamd vry is, verloor jy egter jou individualeit. Jy is vry om te slaap of te "trou" met wie en wat jy wil maar jy is nie vry om te sê wat jy wil

Lees verder

Hoewel 'n mens in hierdie utopie sogenaamd vry is, verloor jy egter jou individualeit. Jy is vry om te slaap of te "trou" met wie en wat jy wil maar jy is nie vry om te sê wat jy wil

Lees verder

Julius Malema ‘geen werklike leier’ – Mulder

Image

Pieter Mulder

"Julius Malema is geen werklike leier nie. Hy is slegs ’n gevaarlike opsweper en haatsaaier. Dit is die maklikste soort politiek. Om opponente sleg te sê en hulle kakkerlakke en slange te noem, kan enigeen doen. Op die kort termyn … Lees verder

Amnestie Internasionaal vra wapenverbod teen Israel

Image
Hellfiremissiel afgevuur deur Amerikaanse helikopter

Getuienis het te voorskyn gekom van Israel se gebruik van Amerikaans vervaardigde wapens gedurende die oorlog in Gasa, insluitend witfosfor artillerie bomme, 227kg bomme en Hellfire-missiele.

In 'n verslag wat Maandag vrygestel is, het Amnestie … Lees verder

Vrese ontstaan vir 100,000 poste in Britse motorindustrie

Image'n Britse motorvervaardiger is op die punt om toe te maak, wat 'n bedreiging inhou vir 100 000 poste, het vakbondverteenwoordiger Alistair Darling gister gewaarsku.

Die naam van die aanleg is nie genoem toe die kanselier die gesamentlike algemene sekretarisse

Lees verder

Globale aandelemarkte tuimel

Globale aandelemarkte het Vrydag gedaal nadat Wallstraat oornag geval het tot 'n 6-jaarlaagtepunt terwyl slegte werkloosheidsdata in Amerika vrese vir die wêreld se grootste ekonomie versterk het.

Europa se vernaamste markte het gedaal met omtrent 3%, met beleggers wat verkies

Lees verder

MIV-koers onder Swazi-vroue staan nou op 42 persent

'n Nuwe verslag sê dat 42% van swanger vroue in Swaziland besmet is met die virus wat Vigs veroorsaak.

Die klein Suider-Afrika-nasie het die hoogste Vigssyfer ter wêreld  en die gemiddelde lewensverwagting is selfs 37 jaar as gevolg daarvan.

Lees verder

Obama moet om verskoning vra, meen Tutu

Image
Desmond Tutu

Aartsbiskop Desmond Tutu (77) het gesê dat toe Obama in November verlede jaar verkies is "ek wou spring, dans en sing" soos hy gedoen het ná hy die eerste keer in sy tuisland gestem het in 1994.

Maar

Lees verder

Tsvangirai vra geldelike hulp van SA

Image
Morgan Tsvangirai

Zimbabwe se eerste minister Morgan Tsvangirai sal na verwagting Vrydag vir president Kgalema Motlanthe vra vir ten minste R6 miljard in die vorm van 'n reddingspakket om salarisse vir Zimbabwe se staatsamptenare te betaal vir die volgende 6 … Lees verder

Carl Niehaus, die model-‘Afrikaanse’

Ons word al jare lank vertel dat mense soos Niehaus wat vroeg genoeg by die ANK aangesluit het en bereid was om bomme op stasies of in Wimpy-restaurante te stel die eintlike helde van die Suid-Afrikaanse geskiedenis is. Anders as

Afrikaner word in die klaskamer vermoor

Geskiedenis

Die skynbare traagheid van Afrikaners om in verset te kom teen die vernietiging van Afrikaansmediumskole kan aan die volgende te wyte wees:

1.    Die Afrikanervolk het sy selfrespek verloor weens die eerlose, roemlose en verraderlike wyse waarop eertydse Afrikanerleiers

Selfbeskikking raak krities

Alles word gelyk aan mekaar gestel en een groep se waarheid kan nie voorkeur bo 'n ander s'n verkry nie. Diegene in beheer besluit dan wat waarheid is en dit is "buigbaar" om aan te pas volgens die heersende gees

Switserse bankgeheime iets van die verlede

In die stille wêreld van Switserse banke het die ondenkbare gebeur: geheime word nou uitgelap.

UBS, die grootste bank in Switserland, het Woensdag ingestem om die name van ryk Amerikaners bekend te maak wat deur owerhede verdink word dat hulle

Lees verder

Mandela en die ou ANC-kw?la

Die afgelope naweek se saamtrek met Mandela se teenwoordigheid bewys weereens wat die ANC is.

Wreed is die ontnugtering by wit en ander Afrikane (Afrikaners en regsgesinde witmense is lankal bewus daarvan) dat die ANC verrot is met 'n klomp