Misdaadintelligensiehoof steeds in sy pos

Waarnemende hoof van misdaadintelligensie Chris Ngcobo het nie sy pos verlaat nie, het die SAPD gesê.

“Hy is nog steeds in sy pos, hy het nie uit die posisie getree nie,” het ‘n woordvoerder lt.genl Solomon Makgale gesê.

City Press Lees verder

Jeugdige steek vredemaker met bierbottel dood

‘n Swart man is Maandag doodgesteek met ‘n gebreekte bierbottel tydens ‘n argument in Johannesburg, het die polisie gesê.

Ao Xoli Mbele het gesê ‘n 18-jarige man is in hegtenis geneem ná die aanval op die hoek vanLees verder

Lyk van negejarige in Knysna moontlik dié van verkragtingslagoffer

rape4‘n Man is in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n nege-jarige meisie in Knysna.

Die Wes-Kaapse polisie sê die 32-jarige man is in hegtenis geneem kort nadat die meisie se liggaam Saternagnag gevind is.

‘n Woordvoerder, Bernadine … Lees verder

Beloon misdaadinligting

n2“‘n Plan om ‘n belonging te betaal aan mense wat inligting oor beplande misdaad in die Stad Kaapstad aan die polisie verskaf, is positief en kan lei tot pro-aktiewe optrede om misdaad te bekamp,” sê mnr. André Fourie, Vryheidsfront Plus-raadslid … Lees verder

Staat hou vol dat regter met kleefplastiek versmoor is

Die moordsaak van waarnemende regter Patrick Maqubela sal vandag in die Wes-Kaapse hooggeregshof hervat word, nadat regter John Murphy verlede week die aanklagte teen die twee beskuldigdes gewysig het.

Die twee word nou daarvan aangekla dat hulle die dood van … Lees verder

Boendoegeregtigheid: beweerde inbreker in KZN gedood

Vier mense is in hegtenis geneem vir die beweerde moord vanoggend op ‘n vermoedelike inbreker in Panorama-tuine, Pietermaritzburg, sê die polisie van Kwazulu-Natal.

‘n 27-jarige man is met veelvuldige beserings is in ‘n afloop gevind waar hy blykbaar gepoog het … Lees verder

Swart tienerbende slaan vroue met gholfstok om hulle te verkrag

Die Johannesburgse Star se hofverslaggewer berig dat daar uitroepe van ongeloof in die hof was toe ‘n 16-jarige getuie gister beskryf het hoe hy en ander bendeverkragtings op vroue beoefen het nadat hulle met ‘n gholfstok geslaan is.

Die ysingwekkende … Lees verder

Claudi van der Merwe keelaf gesny in Breyten

bloodmurderDie 33-jarige Claudi van der Merwe is dood in ‘n waterpyp naby ‘n plaas in Breyten gevind, het die polisie van Mpumalanga vandag laat weet.

‘n Plaaswerker het Saterdagoggend iets gesien in ‘n pyp wat na ‘n mens se arms … Lees verder

Swart kinderverkragter hang hom net voor hofverskyning

suicide_fingerDie polisie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse ondersoek geopen nadat ‘n swartman wat daarvan aangekla is dat hy 34 kinders en twee vroue verkrag het, in sy tronksel selfmoord gepleeg het.

Die Mondeor-polisiestasie het ‘n dossier vir ‘n nadoodse … Lees verder

Alyssa Botha (13) vermoor deur lid van geheime krygsmag – vrygelaat deur polisie

Alyssa BothaTydens die ondersoek na nog ‘n skietery gisteraand op bure van die Bothas te Muldersdrift wie se dogter Alyssa (13) verlede week vermoor is, het aan die lig gekom dat haar moordenaar ‘n lid van die geheime jeugkrygsmag is waaroor … Lees verder

Roodt spreek skok oor Jackson-moord uit

Lolly JacksonIn sy hoedanigheid as inligtingshoof van die Vryheidsfront Plus in Gauteng het dr. Dan Roodt sy skok en afgryse oor die moord op mnr. Lolly Jackson uitgespreek. Komende ná die noodlottige aanslag op mnr. Eugène Terre’Blanche, wil dit voorkom asof … Lees verder