Blankes: vyande van die revolusie?

Mandela het dit byvoorbeeld omomwonde gestel dat nasionalisering steeds deel was van die ANC se beleid. Mettertyd is die retoriek oor dié kwessie versag, maar mens moet nooit uit die oog verloor dat die ANC sterk Marxisties-Stalinistiese wortels het nie. … Lees verder

Tony Yengeni – die arm kontinent se ?bermensch

Ek sal dit aan die politieke partye oorlaat om te kibbel met die ANC-regime oor die voorregte wat Yengeni as BBP-gevangene in die tronk te beurt geval het. Spesiale behandeling, gourmet-etes of ‘n lekker sagte bed in die hospitaalgevangenis is … Lees verder

Die groot Noordwes-transformasieskandaal

Luidens berigte in die media is die opposisiepartye in die Noordwes-provinsie se provinsiale wetgewer ontsteld oor die Departement van Landbou aldaar. Die Departement van Landbou in die Noordwes-provinsiale regering is naamlik gans en al wanfunksioneel. Verskeie lede van die departement Lees verder

Anton Barnard: Hein Willemse se absurde prul-rubriek

‘n Veel belangriker verskynsel is egter dat onder die klaers oor die
nuutste skandaal ook diegene tel wat hoog en laag sweer presies hoe verbind hulle sou wees tot die Suid-Afrikaanse dogma, religie en oppergesag bekend as transformasie. Transformasie beteken
Lees verder

Karin Kortj? en die betekenis van transformasie

Verteenwoordig die ANK werklik die armes?

My siening is dat die ANK nie werklik die party is van die massas nie, maar eerder ‘n relatief klein kliek verteenwoordig wat uit die teruggekeerde uitgewekenes ("exiles"), Engelse en Afrikaanse sakelui bestaan, asook en veral die Xhosa-sprekende voordeeltrekkers uit Lees verder