NALN: Kruip gaan nie help nie

Van die burokrate wat nou in die Vrystaat oor NALN die septer swaai, beskik glo oor ’n standeragtkwalifikasie en lees geen woord Afrikaans nie. Watter indruk maak dit op hulle om, nadat hulle aggressief teen NALN begin optree het, kruiperige Lees verder

Die ABO as onderwerp van postmoderne geskiedskrywing

‘n Akkurate weergawe van die feite is uitermate belangrik, maar in gevalle waar daar baie twyfel bestaan, moet ’n mens oppas om nie die geskiedenis te gebruik om die huidige heersende tydsgees te bevestig nie. Sodra dit gebeur, loop … Lees verder

Max du Preez, apologeet vir Britse oorlogsmisdadigers?

Toe ek twee jaar gelede verwys het na die seksuele wandade van die Britse weermag in 1900 wat in Andries Raath se twee boeke, Moederleed en Kampsmarte voorkom, is daar aanvanklik sensuur toegepas. Ek herinner my dat ek ’n brief Lees verder

Europa se demografiese ramp

Met die verkiesing en uitslag merk politieke ontleders in die Weste op dat die Franse nou uiteindelik besef dat ’n nuwe rigting nodig is om die land uit sy stagnasie te red.  Frankryk, wat ’n kernmoondheid is en ’n vaste Lees verder

Gevra: ‘n Afrikanerbevrydingsbeweging

In die onlangse nasionalistiese rewolusies in voormalige kommunistiese (-gesinde) state (Oekraïne, Joego-Slawië, Georgië, ens.) is populistiese rewolusionêre beginsels met groot sukses teen daardie bewinde aangewend. Hierdie ervaring is in diepte bestudeer en gedokumenteer, in so ’n mate dat gebruikersvriendelike leesstof … Lees verder

‘n Afrikaner in Engeland

Ek is ‘n musiekjuffrou en gee reeds drie jaar lank in die suide van Engeland onderwys.  As buitelander word mens vinnig gedwing om jouself volgens jou land van herkoms en velkleur te klassifiseer of tipeer.  Op al die duisende aansoekvorms Lees verder

Etnisiteit, ras en mag

Terwyl die ANC hom dikwels beroep op die stelling in sy Vryheidsmanifes, “Suid-Afrika behoort aan almal wat daarin woon”, bedoel hy dit nie ernstig nie. Mbeki het al by meer as een geleentheid gesê dat blankes nie as Afrikane en Lees verder

Die Rooivalk se nalatenskap

Deel van hierdie dryf was die Rooivalk wat ten doel gehad het om T72-tenks te vernietig. Maar net soos met die Amerikaanse Vlootsoldate se Osprey V-22 was daar nie ‘n ander bruikbare produk nie, ook nie ‘n organisasie wat so Lees verder

Die Afrikaan se intimideerbaarheid

Die vraag is of die blote vermoë om jou bevolking uit te brei, ongeag die maatskaplike implikasies in die vorm van armoede, siektes soos vigs, tering en geslagsiektes en onderwysprobleme ’n genoegsame grond verskaf om oor ander te mag heers. … Lees verder

Propagandataktieke vir beginners

Tussen die Eerste en Tweede Wêreldoorloë het die Chicago-skool ‘n hele groep navorsers bymekaar geroep om hierdie onderdeel van meningsvorming te ondersoek. Na die Tweede Wêreldoorlog het navorsing oor die krag van propaganda hoogty gevier met die stigting van die Lees verder

Afrikaners moet internet beset

In die Middeleeue was die woud ‘n plek waar geen reëls of wette gegeld het nie. Die embrioniese state van daardie tyd was te swak om nog ongerepte, onbewoonde gebied ook te regeer. Misdadigers en voortvlugtiges soos Robin Hood het hulle … Lees verder

Antjie Krog se “surrogaatvader” is Lord Kitchener

Die gedagte dat rassesegregasie (wat ook in die VSA en in al die Britse kolonies in Afrika bestaan het) aan Nazisme of volksmoord gelykgestel kan word, is absurd. Die meeste Afrikaners voel geensins “skuldig oor die verlede” nie. Vele van Lees verder

Van transformanie tot Afrikanervryheid?

Daar is selfs tekens dat die almagtige ANC-bewind besig is om terug te krabbel sover dit kulturele en taalkundige transformanie betref. Verlede jaar het Mbeki in die parlement gevra dat die naamsveranderings van Pretoria, Potchefstroom en Lydenburg heroorweeg moet word, Lees verder

Hoekom ek weier om om verskoning te vra

Boonop sien ek nie hoekom ‘n volk om verskoning moet vra omdat hy ‘n ander beskerm, opgehef, opgevoed en versorg het nie. Daar ís wel leiers wat hulle landgenote opregte berou skuld oor die ongevoelige en selfsugtige manier waarmee hulle Lees verder