Die Rooivalk se nalatenskap

Deel van hierdie dryf was die Rooivalk wat ten doel gehad het om T72-tenks te vernietig. Maar net soos met die Amerikaanse Vlootsoldate se Osprey V-22 was daar nie ‘n ander bruikbare produk nie, ook nie ‘n organisasie wat so Lees verder

Die Afrikaan se intimideerbaarheid

Die vraag is of die blote vermoë om jou bevolking uit te brei, ongeag die maatskaplike implikasies in die vorm van armoede, siektes soos vigs, tering en geslagsiektes en onderwysprobleme ’n genoegsame grond verskaf om oor ander te mag heers. … Lees verder

Propagandataktieke vir beginners

Tussen die Eerste en Tweede Wêreldoorloë het die Chicago-skool ‘n hele groep navorsers bymekaar geroep om hierdie onderdeel van meningsvorming te ondersoek. Na die Tweede Wêreldoorlog het navorsing oor die krag van propaganda hoogty gevier met die stigting van die Lees verder

Afrikaners moet internet beset

In die Middeleeue was die woud ‘n plek waar geen reëls of wette gegeld het nie. Die embrioniese state van daardie tyd was te swak om nog ongerepte, onbewoonde gebied ook te regeer. Misdadigers en voortvlugtiges soos Robin Hood het hulle … Lees verder

Antjie Krog se “surrogaatvader” is Lord Kitchener

Die gedagte dat rassesegregasie (wat ook in die VSA en in al die Britse kolonies in Afrika bestaan het) aan Nazisme of volksmoord gelykgestel kan word, is absurd. Die meeste Afrikaners voel geensins “skuldig oor die verlede” nie. Vele van Lees verder

Van transformanie tot Afrikanervryheid?

Daar is selfs tekens dat die almagtige ANC-bewind besig is om terug te krabbel sover dit kulturele en taalkundige transformanie betref. Verlede jaar het Mbeki in die parlement gevra dat die naamsveranderings van Pretoria, Potchefstroom en Lydenburg heroorweeg moet word, Lees verder

Hoekom ek weier om om verskoning te vra

Boonop sien ek nie hoekom ‘n volk om verskoning moet vra omdat hy ‘n ander beskerm, opgehef, opgevoed en versorg het nie. Daar ís wel leiers wat hulle landgenote opregte berou skuld oor die ongevoelige en selfsugtige manier waarmee hulle Lees verder

Wie wil ‘n Afrikaan wees?

Maar as jy dink dis moeilik om een van Die Uitverkore Volk te wees, die troos – vir wat dit werd is – is dat dit oneindig moeiliker is om ‘n blanke sosiale liberalis in die Nuwe Suid-Afrika te wees. Lees verder

Helen Zille se dapper nuwe w?reld

Hierdie proses hou ’n aantal gevare in, in sowel reële terme as in terme van die boodskap wat dié verwikkelinge aan die buiteland stuur. Wat die reële terme aanbetref, begin Suid-Afrika dieselfde neiging te toon as die res van Afrika. Lees verder

Die dekades van die lang messe

In baie opsigte is die regime in politieke terme veel meer gesofistikeerd as waarvoor ons hulle krediet gee, en veral baie meer gesofistikeerd as die meeste blanke politici. Die afranseling wat die swaksinnige Roelf Meyers van die patetiese Nasionale Party … Lees verder

Hoe links is Lady Helen en sal Afrikaners vir haar stem?

In ’n onderhoud wat in die mees onlangse De Kat verskyn het, lig Helen Zille die sluier oor haar planne. Nêrens in die onderhoud maak sy hoegenaamd melding van die Afrikanersteun wat die DA geniet nie, maar spekuleer wel oor Lees verder

ANC wil Afrikanergemeenskappe uitwis

In die geheel beskou, bedryf die ANC volksmoord. Hierdie organisasie van boosdoeners laat ongebreidelde plaasaanvalle en stedelike huisaanvalle op ons toe. Dit verdryf die Afrikaner uit die ekonomie met sg. RA en SEB. Dit vernietig ons taal, skole en universiteite. Lees verder

Carl Niehaus maak mens naar

Niehaus is neerhalend oor Ian Smith. Vergeleke met Robert Mugabe, aan wie die hele ANC op 27 April 2004 ’n staande toejuiging op die grasperk van die Uniegebou verleen het, is Ian Smith ’n staatsman van die hoogste integriteit wat … Lees verder

Die verdagte verband tussen misdaad en armoede

Ek het bogenoemde statistieke gekombineer en gekyk na die misdaadpatrone relatief tot die bevolking per provinsie. Mens kan nie sonder meer die misdaadsyfers tussen provinsies vergelyk nie, aangesien die bevolkings van provinsies heelwat in grootte verskil. Ek het dus die Lees verder