Hoe stalinisties is Poetin werklik?

Die eindelose propaganda wat ons van netwerk24 moet verkrop ken blykbaar geen perke nie.

Ek verwys nou na die artikel “‘Demokrasie’ by Russe net Poetin se idees” van Leopold Scholtz.

In hierdie artikel word weer benadruk dat Poetin besig is … Lees verder

Tradisionele Engelse wêreld is besig om uitmekaar te val

Natuurlik bestaan daar steeds diepgaande historiese en kulturele bande tussen Brittanje en Amerika, maar die huidige wêreldklimaat en opkoms van China veroorsaak dat die twee eertydse bondgenote se beskouings ingrypend verander het.

Dikwels kla Suid-Afrikaners oor Suid-Afrika se vriendelike beleid … Lees verder

Rugby, krieket en atletiek kry ‘n sokkerskop in die smoel

Die minister van Sport Fikile Mbalula het die voorregte van SA Rugby, Krieket Suid-Afrika en Atletiek Suid-Afrika opgeskort en die organisasies verbied om vir internasionale toernooie te bie.

Dié besluit is glo geneem as gevolg van ‘n gebrek aan transformasie … Lees verder

Rhodes Universiteit, media daag verkragters voor boendoehof

Een van die mans wie se naam op Facebook geplaas is weens vermeende seksuele misdade by die Rhodes-universiteit in Grahamstad, het nou ‘n klag by die polisie gelê.

Dit wil voorkom asof Facebook intussen die blad gesluit het waarop die … Lees verder

Inwoners vertel van donker wolk wat oor Pretoria hang

Die raaiselagtige donker wolk wat byna twee keer ’n week oor Pretoria-Noord hang, is glo te wyte aan ‘n onwettige aktiwiteit.

‘n See van voertuigbande bedek met wit as, besaai die veld tussen die N4-snelweg en Willem Cruywagenpad met ‘n … Lees verder

Bring Afrikaans by Maties terug, sê PRAAG

Die Pro-Afrikaanse Aksiegroep (PRAAG) het Vrydag sy standpunt oor die konseptaalbeleid van die Universiteit van Stellenbosch aan dié instelling oorgedra. Anders as die meeste Afrikaanse organisasies, asook die Gelyke Kanse-groep wat onlangs gestig is, wil PRAAG sien dat Stellenbosch weer … Lees verder

‘Verregse’ party in Oostenryk blink uit

Die anti-immigrasie Vryheidsparty, oftewel die Freiheitliche Partei Österreichs (FPÖ) het behoorlik stof in die oë van hul teenstanders geskop in die eerste ronde van die presidensiële verkiesing in Oostenryk.

Lees verder

Wildpark ontken nalatigheid na tieraanval

Oor-en-weer beskuldigings word rondgeslinger ná die voorval Vrydag waartydens ‘n Franse seun deur ‘n tier aangeval is op ‘n wildplaas in Heilbron in die Vrystaat.

Die 10-jarige seun se pa hou vol dat die Tau Thaba-lodge nalatig was, terwyl die … Lees verder

Cruz en Kasich teen ‘n oormag

Ted Cruz en John Kasich, twee potensiële Republikeinse presidentskandidate, lyk asof hulle die aftog sal moet blaas teen die voorloper Donald Trump.

Cruz, wat probeer het om afgevaardigdes outomaties te wen deur kiesers te verhoed om te gaan stem in … Lees verder