Opwindende motornuus

Benz se 'Black Series'

Die SL reeks wat ‘n maand gelede ‘n ontrimpeling ondergaan het het so pas ‘n nuwe heerser gekry. Dit is die SL 65 Black Series. Net om na die motor te kyk gee jou hoendervleis. Dit … Lees verder

Raikkonen hoop Hockenheim sal sonnig wees

Die Ferrari-renjaer dink dat sy motor beter in droë as in nat toestande sal vaar.

Raikonnen meen dit is gewoonlik warm te Hockenheim.

Hy word gejaag deur sy mededinger in die McLaren Mercedes, Lewis Hamilton.

Hamilton het die Britse Grand … Lees verder

Luukse gemengde petrol-elektriese motors vir Suid-Afrika

Die twee modelle sal na verwagting in September vanjaar geloods word.

Lexus sê dat beide modelle die verrigting van petrol V8's bied met die ekonomie van soortgelyke dieselmodelle.

Die enjin gebruik elektriese krag, enjinkrag en 'n kombinasie van albei sover … Lees verder

Franse motors verloor hul glans

Ses uit die tien slegste motors is Frans. Eienaars kla oor onbetroubaarheid, goedkoop binneruime en skurende ratkaste.

Aan die onderpunt van die leer is die Renault Espace gevolg deur die Renault Laguna.

Sewe uit die top 10-motors is Japannees. Maar … Lees verder

Massa neem die Grand Prix-voortou vir Ferrari

Massa se Ferrari het eerste oor die wenstreep gejaag, voor die motor van sy spanmaat Kimi Raikkonen.

Raikkonen het vanaf die wegspring voorgeloop maar is net na die halfpadmerk deur Massa verbygesteek omdat hy 'n uitlaatprobleem ontwikkel het.

Italië se

Lees verder

Lewis Hamilton wen ‘n nat Monaco-Grand Prix

Volgens die McLaren-jaer was dié oorwinning die hoogtepunt van sy loopbaan. Weens die nat baan het vele ongelukke plaasgevind, maar Hamilton het slegs een fout vroeg in die wedren began deur sy agterband teen 'n versperring te beskadig. Daarna het … Lees verder

Formule Een die laaste keer vanjaar by Magny-Cours

In 'n onderhoud met die Franse sportblad L'Equipe het Ecclestone gesê dat hy 'n beswaar teen die ligging van die baan het.

Hy het voorts gesê dat hy eerder 'n Franse Grand Prix in die strate van Parys wil sien. … Lees verder

Heikki Kovalainen slaag fiksheidstoets

Kovalainen het die bandmuur op die Campsadraai van die Circuit de Catalunya tydens die 22ste ronde getref maar is ongedeerd uit die wrak verwyder.

Hy was bewusteloos ná die botsing en kan niks van die ongeluk onthou nie.

Die Finse … Lees verder

Super Aguri tree uit

Super Aguri is uit! Die Japannese span moes noodgedwonge uit die Formule Een-arena tree as

Imagegevolg van 'n tekort aan fondse. Die span worstel met finansiële probleme sedert 'n aanbod van 'n magnaat van Dubai, die Magma-groep, in April deur … Lees verder