Leon Lemmer: Het Dawie de Villiers polities tot inkeer gekom?

Weens hulle leidende betrokkenheid kan en behoort FW de Klerk, Roelf Meyer, Leon Wessels en Pik Botha verantwoordelikheid vir die eerlose politieke magsoorgawe van 1994 te aanvaar. Sedertdien word hulle optrede egter gekenmerk deur hulle halsstarrige pogings tot die absolute … Lees verder

85% van Afrikaners wil Australië toe emigreer

Volgens ‘n meningspeiling wat sedert 15 Maart op die webblad Netwerk24 gehou word, wil 85% van alle lesers Australië toe emigreer. Hoewel Netwerk24 hom as ‘n liberale, multikulturele medium projekteer, word die blad hoofsaaklik deur blanke Afrikaanssprekendes, dus Afrikaners, gelees.… Lees verder

Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek

Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blankes, veral Afrikaners, haar simpatieke begrip vir wat … Lees verder

Media24-joernalis ‘steun grondonteiening 100%’

Jason Lloyd wat hom op Facebook as Media24-joernalis aangebied het, het gister verklaar:

Ek ondersteun grondonteiening sonder vergoeding 100%. Pieter Groenewald van die VF+, die DA en al die ander regses moet kennis neem. Die tyd het aangebreek dat die

Lees verder

Leon Lemmer: Opwaartse mobiliteit in Amerika

Veral sedert Donald Trump se verkiesing as president in November 2016 is daar heelwat meer belangstelling as vroeër in die Amerikaanse middelklas en werkersklas; dus in die nie-elite, gewone Amerikaners, veral die blankes wat as kiesers steeds in die meerderheid … Lees verder

Sydney Gregan: Die dag van rekenskap is hier!

“As ‘n vyandige mag daarop uit is om jou te oorwin, en al sy hulpbronne en kragte vir die doel inspan, verkeer hy in ‘n staat van oorlog met jou; en jy — tensy jy aan oorgawe dink — verkeer … Lees verder

Karel Combrinck: Het ons regtig ‘n grondwet?

Dit kan moontlik nut hê om by die kern van die saak te probeer uitkom. Die kern van die saak is geleë in die grondwet van Suid-Afrika. (‘n Interessante woordverskynsel is dat die ANC nou ‘n nuwe grondwet wil opstel … Lees verder

Dan Roodt: Kultuurmarxisme tref Potch, of hoe intellektuele sifilis in ons land versprei

Ek moet sê, ek raak taamlik bevry van die hoofstroommedia. As ek nie iets in die alternatiewe media lees nie, weet ek nie daarvan nie. Dis nie dat ek nooit CNN kyk nie; ek het lankal opgehou TV kyk. Ek … Lees verder

Leon Lemmer: Antwoord aan Elma Potgieter

Elma, Afrikanus, Gustav Venter en Dan Roodt het reeds antwoorde verskaf en ek brei hiermee daarop uit. Ons as blankes, insluitende Afrikaners, is nie magteloos nie. Sedert 1994 het ons nie meer beduidende politieke mag nie, maar die mag om … Lees verder

Brief: Hoe kan ons ‘dinamies optree’ sonder politieke mag?

“Terug by die opskrif van hierdie rubriek. Ons moet onsself eerlik afvra: Wat het geword van die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees wat so kenmerkend van die Afrikanervolk was? Apatie gaan ons nie uit die gat bekend as die nuwe Suid-Afrika kry … Lees verder

Gustav Venter: Woernael 4 — Fees en mark

Deesdae het omtrent elke dorp ʼn fees, en elke dorp behoort ʼn fees te hê, so dit is goed. Daar is ʼn Kaboemfees en ʼn Suidoosterfees en ʼn Walvisfees en ʼn Kierieklapperfees en kort daarna ʼn Kaboemfees. Daar is feeste … Lees verder

Leon Lemmer: Die kreatiewe, dinamiese ondernemingsgees van Europeërs

In die literatuur van die 20ste eeu word daar dikwels na die groot blanke bevolkings in Europa, insluitende Brittanje, en Amerika verwys. Dan word daar ook melding gemaak van kleiner blanke bevolkings elders en die standaardlys was vier statebondslande: Kanada, … Lees verder