Voor ons o?, Naspers, die monster wat sy eie voete eet

“As Afrikaners met die mond seën en in hul binneste vloek,” soos haar stukkie vir verveelde lesers opgedoen is in “By”, is een van daardie opgesmukte prekies wat so geliefd is deur Naspers-redakteurs. ‘n Mens kan dit Tippex-joernalisme noem; so … Lees verder

Pole midde-in nuwe Koue Oorlog

Bush is skynbaar onder die indruk dat hy ‘n tweede na-oorlogse Amerikaanse segetog in Europa kan laat herleef met behulp van lande wat moeilik met Duitsland kan meeding. Sy taal en verwysings was tipies van die konteks wat ná afloop

Lees verder

Suid-Afrika weer by Derdepoort

Om die Transvaalse noordwestelike grens langs die distrikte Rustenburg en Marico behoorlik teen ’n vyandelike aanval te beskerm, is daar op 9 Oktober 1899 ’n sterk afdeling Rustenburgers onder bevel van kommandant Casper du Plessis te Derdepoort gestasioneer. Tot 25 Lees verder

Maak reg vir Sowetodagpropaganda

Met die huidige stand  van sake in die land is die vooruitsig vir ’n meer versoenende benadering deur die ANC se uitsaai-arm (SAUK) gering.  Daar is verskeie krisisse binne die ANC sowel as in die breë samelewing waarvan die aandag Lees verder

‘Scheinheiligendamm’

Bob het sy kans benut om 24 bladsye van linkse, naïewe en sensasiebelaaide Britse propaganda aan die Duitse bouer, vragmotorbestuurder en handearbeider op te dis. Die voorbladopskrif en foto van ‘n uitgeteerde swart gillende kind, was alles behalwe skugter: Dertigduisend Lees verder

‘n Afrikaanse sokkerspan?

My vrou sê toe so ewe: “Ons moet begin sokker speel.” Waarom nie? Tans is daar bloedweinig Afrikaners wat sokker speel, daarom is daar geen gevestigde belange wat dié sport betref nie. Die rugby-unies is vrekbang vir die ANC en Lees verder

Nasionale spel is om iemand ‘n Nazi of rassis te noem

Ek wil met Giliomee saamstem dat ons in Afrikaans moet poog om volgens Van Wyk Louw-norme die “oop gesprek” te bevorder, asook redelikheid en volwassenheid aan die dag te lê as dit by politieke argumente kom.

Maar ek is bevrees Lees verder

Amanda Gouws se aanval op Afrikaners

Om ’n Afrikaner te wees, is eenvoudig ’n voorreg. Vanaf Charlize Theron wat op die Amerikaanse TV haar Afrikanerskap bely het, tot Victor Matfield en sy Bloubulle wat so pas die Super 14 gewen het, verby Koos de la Rey, Lees verder

Orwell se lys

Die Potsdam-ooreenkoms het Europa in ’n Kommunistiese Blok onder Stalin en ’n Westerse gedeelte onder Amerikaans-Britse leiding, verdeel. Duitsland is in twee geskeur, en Westerse en Kommunistiese magte het mekaar uiteindelik oor die muur in Berlyn aangegluur. Die ontploffing van Lees verder

Kuberoorlog in Estland

Aanvanklik het die Russe betoog, maar later het hulle hulself tot ’n kuberaanval teen die Estlandse staatsdepartemente, die parlement, regering, asook banke gewend. Die aanval wat insgelyks vanuit Rusland gevoer is, het behels dat hordes valse navrae na die staatsdepartemente Lees verder

Godsdiens nie altyd gesofistikeerd, nugter

In die eerste hoofstuk beskryf hy die waarheid agter die Deense spotprent-massahisterie wat nogal aandag verdien. Die hele opstand is veroorsaak deur twee imams wat asiel in Denemarke verkry het. Hulle het die twaalf spotprente – wat eintlik nogal heel … Lees verder

Is die Afrikaner steeds koning?

Waarop grond ek so ’n stelling? Onlangs was ek ’n paneellid by die Mail & Guardian se debatsaand oor Bok van Blerk se “De la Rey”-lied. Dié koerant was natuurlik in die tagtigerjare die belangrikste mondstuk van die linkse beweging Lees verder

Naspers se plan met die Afrikaner

Aangesien die mediagroep nou volledig onder die beheer van ’n handjievol bruin Marxiste en (eertydse?) Broederbonders staan, is daar geen voorneme om die Afrikaner se belange te bevorder nie. Inteendeel, Naspers het ’n renons in Afrikaners en sou seker, as Lees verder

Max du Preez se hoepelsin

Ja, ons moet nou regtig vir Max begin uitlos. En ek sal, ek sal, ek belowe ek sal. Nog net hierdie een keer. Asseblief. As ek soos vanoggend lees wat die arme, simpel drommel weer te skrywe het – ek Lees verder